Hannes Lottering Vs KindepPorn - Selfoon Saga - Vals Aanranding
Eerstens `n Stemboodskap waar Hannes Lottering vlug vir die Polisie wat op sy foon wou beslag le.
Die SS bewys dat Hannes dus geweet het hulle soek sy foon vir ondersoek.
Stemboodskap
Nadat daar op Meneer Lottering se foon beslag gele is kom hy na vore en berei sy volgelinge voor vir wat voorle.
Hannes kom weer deur `n `Fake Profiel` en kap verder terug om homself nog dieper in die voet te skiet.
Hannes Lottering jy probeer gate toesteek en skiet jouself alhoe dieper in die voet.
Jy se baie duidelik ONS wat dus jouself insluit aangaande die Porn.
Verder kan en MAG `n Reservis OP GEEN MANIER VAN DIENS by Polisiewerk betrokke raak nie tensy `n Noodgeval waar hy die Stasie moet kontak en homself aan Diens moet laat boek in die VB.
As hulle jou dus gehelp het met ondersoekwerk was dit slegs as PELLE en dus net so skuldig soos jy.
`n Ekspert is elkgeval op `n Spesiale vlak en moet elke Jaar of 2 Jaar `n opknappings-kurses doen op daardie GEBIED en sterkte want eers se jy dit kan nie gebruik word nie en dan kan dit weer.
Wat Mev. X en Klub 920 aanbetref ontken jy dus dat dit nie so is nie alhoewel jy op die stemgreep juis se dat dit by Klub 920 is waar Leoni GEHOER het.