NI sal so trots wees...

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 214
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

NI sal so trots wees...

Post: # 195Post Kubaan
Tue Aug 21, 2018 11:30 am

NI sal so trots wees...

Postby Kubaan » Mon Jul 01, 2013 10:17 am
Suid Afrikaners op wie ons trots is en vir wie ons skaam kry.
13 hours ago
NI sal so trots wees...



Sunette Bridges
Hannes/Gordon... Ek verneem by monde van "Chrissie" dat die "Regses" nie geneë is met my deelname aan die vergadering op 17 Julie nie... Aangesien die sukses van die vergadering vir my van veel groter belang is as my deelname daaraan, sal ek my met die grootste liefde onttrek en nie hul "heilige" podium onteer met my sedeloosheid nie! Ek het in iedergaval geen belang daarby om by verregse agendas betrek te word nie. My hart smag na oplossings en nie "My Pa is sterker as jou Pa" kompetisies nie! Sx



Post Reply

Return to “Sunette Bridges”