Debbie Els LIEG oor BESERINGS

Post Reply
Pottie
Site Admin
Posts: 22
Joined: Tue May 28, 2024 9:54 pm

Debbie Els LIEG oor BESERINGS

Post by Pottie »

Debbie Els LIEG oor BESERINGS
Debbie Els jy is gou om te veralgemeen ne.
Jy praat met die SAP of hulle jou iets skuld, jou bek moet eerder toegeklap word.
Jy noem die SAP Piggs, bastards, gemors en net wat jy wil.
Krippel vir die res van jou Lewe seg jy so ek hoop Karma gee vir jou wat jy spreek en dat 10 000 SAP Lede Kriminele klagtes teen jou le.
Sies, Boervrou nogals......

Post Reply