Petrus `SFM` vs 00Debbie Fraudster Els

Post Reply
Pottie
Site Admin
Posts: 22
Joined: Tue May 28, 2024 9:54 pm

Petrus `SFM` vs 00Debbie Fraudster Els

Post by Pottie »

Petrus `SFM` vs 00Debbie Fraudster Els


Debbie ek gaan dit sommer kort hou.
Ons stel nie belang in die Toekoms nie, plaas asseblief vanaand met jou GROOT ONTHULLING van die WAARHEID die verslae VOLLEDIG EN HEELTEMAL LEESBAAR op die skerm en BEWYS op daardie verslae waar dit baie DUIDELIK se jy het kanker.
Ons sien veral uit na die APTEEK STROKIE en TWEE aangehegde VOORSKRIFTE wat PRESIES wys op wie se NAAM en WAT gekry was.
Ons stel natuurlik ook baie belang in jou gebreekte rug so wys ons nou vanaand baie DUIDELIK waar jou rug op twee plekke GEBREEK is en VERAL die LEAKING WERWEL.
00Debbs, ek dink die Tyd het aangebreek dat jy nou maar in `n Tehuis vir bejaardes gaan aftree en jou laaste paar Karma Dae op Aarde geniet en BTW hoekom DREIG jy almal nou met Hofsake en vat my nie Hof toe nie, is dit dalk oor die snert `soos altyd` wat jy van my ook kwytgeraak het oor `n Hofsaak waar Boere VANDAG nog in tronke sit oor my verraad en ek hulle laat TOESLUIT het om my gat te `cover`.
Tik Tok Tik Tok
Tot Vanaand

Post Reply