Hannes Lottering die Boere DIEF
Kom ons begin by die Inverters wat Hy vir R 5000 verkoop het en met menige Boere se geld verdwyn het.
So by the way, hy sny nou gras vir n paar Rand om sy Skoonma te betaal waar hy agter in die erf plak en hulle ook uit duisendes Rande het met n verband op hul Huis vir sy slim schemes.
En so het hy ook duisendes uit Toere wat hy gereel het wat nie bestaan het nie.
En so gaan dit maar net aan en aan en AAN.