Ons Kinders - Proefkonyne

Kubaan
Site Admin
Posts: 312
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Ons Kinders - Proefkonyne

Post: # 315Unread post Kubaan »

9 September 2021
crying Child.jpg
crying Child.jpg (92.59 KiB) Viewed 205 times
Suid-Afrika is een van vyf lande wat gaan deelneem aan ‘n internasionale proef om Covid-19 entstof op kinders te toets.

Nagenoeg 2000 kinders – tussen die ouderdomme van ses maande en 17 jaar – gaan aan dié proefneming deelneem.
AfriNuus
Die eerste van dié kinders sal vanaf môre in Pretoria ingeënt word.

14 000 kinders sal wêreldwyd deel wees van dié proefneming.

Terwyl die kontrole-groep met ‘n plasebo ingespuit gaan word, sal die proefgroep – 28 dae uitmekaar met twee dosisse van die Sjinese entstof, Sinovac, ingespuit word.

Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte, SAHPRA en die Wêreldgesondheidsorganisasie, die WGO, het die studie goedgekeur.


NUUS | SA sal voortaan deelneem aan die wêreldwye entstofproewe vir kinders
Suid-Afrika is een van 5 lande wat sal deelneem aan die wêreldwye kinderentstofproewe.
Ongeveer 2 000 Suid-Afrikaanse kinders sal deelneem aan die proefnemings, wat kinders tussen 6 maande en 17 jarige ouderdom insluit.
Die eerste kind word Vrydag in Pretoria met die Sinovac-entstof ingeënt.
Kinders wat deelneem aan die proewe kry twee dosisse ongeveer 28 dae uitmekaar.
Beide die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (SAHPRA) en die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) het die proewe goedgekeur.[/size]
Post Reply

Return to “COVID - THE TRUTH - OR NOT !!!”