Nicky Botha verduidelik asseblief

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 214
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Nicky Botha verduidelik asseblief

Post: # 68Post Kubaan
Thu Feb 15, 2018 1:37 pm

Nicky Botha verduidelik asseblief
PATETIESE LEUENAAR


Pottie Potgieter
Admin · January 25 at 3:42pm
Goeiedag Nicky Botha.
Sal jy asseblief so gaaf wees om ons te vertel wat die situasie met Gert van Rooyen was want daar is baie stories en dan kan ons dit nou Eerlik van jou self hoor en nie hoorse en bespiegelinge nie.
Baie Dankievir jou tyd en samewerking.


Nicky Botha
Ongelukkig Pottie kan ek nie deel nie. My saak is op ñ baie sensetiewe stadium en is by ondersoekspan. Dit is hoekom ek sê daar wag ñ groot verassing.

Jan Andries Malan
Sjoe ....hoop nie dis soos Gerrie se bom wat bars nie !

Nicky Botha
Nee, Jan Andries ongelukkig nie

Jan Andries Malan
Nicky Botha nee dan is ek bly jong want sy bom mos elke week gebars ons wag nou nog vir dit

Pottie Potgieter
So wat ons weet weet die ondersoekspan dan sekerlik ookk.

Nicky Botha

Help nie jy vis nie, PottiePotgieter.

Riette Smit II
Ja want jy weet fottol. Lmga

Pottie Potgieter
Ek vis nie ek gaan reguit praat. ierdie is sekerlik nie `n geheim nie en kom ons wees eerlik met mekaar en dat ons met eerlikheid die verskille kan regstel.
Wat dink jy van Leon Nel en hoe lank help julle mekaar al opsoek na antwoorde oor jou en die Dogters,

Nicky Botha Wie sè ek werk saam met Leon Nel

Pottie Potgieter
Ons weet hy is deur die Ouers gevra om te help soek en dat hy in beheer is van die ondersoek span so ek vra maar net `n eenvoudige vragie wat jy van hom dink.

Nicky Botha
Ek ken hom nie

Pottie Potgieter
So uit jou antwoord kan ons dan nou bevestig dat daar meer as een ondersoekspan is aangesien jy se jou goed is by `n Ondersoekspan en jy ken Leon Nel nie.
Baie Dankie, dit is baie belangrik aangesien slmal onder die indruk was Leon Nel en sy Span is die enigste ondersoekspan.

Nicky Botha
Ek glo my informasie glo ek gaan na hom, maar ek ken hom nie

Charl Moller Um.. skies ek spring hier in maar jy het in n paar comments voor die een gevra wie se jy werk saam met Leon.. maar hier se jy dan self so??

Nicky Botha
Maar ek is nou klaar, ek mag nie enige van my inligting deel nie. Danki vir die gesprek, was baie intresant 😊

Pottie Potgieter
OK net vreemd dat jy Leon Nel gladnie ken nie maar tog se jy die arme Man ly aan klein mannetjie sindroom.

Jan Andries Malan
OMW

Nicky Botha
Waar het ek dit gesê 😂

Pottie Potgieter
Wag ons kom nog by die Foto in die trommel wat 30 Jaar terug uitgebrand is en dat daar een van jou was. Ek wonder maar net of jy die Foto gesien het en of iemand na 30 Jaar nog sowat 80 foto`s kan onthou wat daar was.
Manage

Nicky Botha
Hou op vis Pottie Potgieter, dis al wat jy doen

Pottie Potgieter

Ja geheue is maar `n bogger as jy leuens vertel en nie kan onthou nie en bewyse is maar `n lelike ding ne.
Arme Man, nee Nicky Botha soos jy sien vis ek nie, ek kom met bewyse.
Nicky vs Leon.jpg
Nicky vs Leon.jpg (27.41 KiB) Viewed 610 times
Nicky vs Leon 1.jpg
Nicky vs Leon 1.jpg (33.38 KiB) Viewed 610 times
Nicky Botha Jy het die ding gedokter, het dit nog nooit gesê nie. Wat is die datum daar PottiePotgieter ?

Nicky Botha
O en op watter groep was die?

Pottie Potgieter
Staan vas ek soek gou.

Pottie Potgieter
OK Nicky ek gaan jou nie op daai groep sit nie want dan delete jy die comment maar letterlik duisende mense van Skandpaal is ook op Coldcase so hier is die skakel met jou comment.
Ek het die Pos gedokter se jy wat Eerlik is ne.
https://www.facebook.com/groups/caseque ... %22O%22%7D

Nicky Botha
PottiePotgieter ek was op jou groep gewees, Cold case ek het toe gedink jy is ñ goeie en opregte mens. Ek het heel waarskynlik vir jou opgekom. As ek nou kyk is Leon Nel ñ baie beter mens as jy. Ek sien op skandpaal, niks van kinders wat jy soek nie. Dis net ñ slegsê, as ek so kyk lyk dit of jy ñ vendetta teen Leon het. Ek het nog nooit iewers gesien, dat hy jou beswadder nie. Maar ek stop die gesprek nou. Geniet jy dit maar om almal te beswadder, dit sê baie van jou karakter.

Pottie Potgieter
Karakter is natuurlik iets om nie `n Persoon sleg te se wat dink hy help jou nie soos wat jy met jou Baas Leon doen.
Dis nou wat mens Karakter noem en Ja, daai tipe karakter kry mens net tussen julle ondersoekers......

Pottie Potgieter
Dis reg Nicky Botha, ek dink nie eens ons hoef verder te gaan nie.
Jy het jouself weereens bewys as `n gewoonte leuenaar wat alle rigtings in lieg soos die skoen jou pas en dan af te maak as vervalsde of gedokterde poste.
Ek verwyder jou eerder van die Groep want julle is mos geleer om as die blok warm raak jul poste te verwyder en soos `n dief in die Nag te hardloop so totsiens want dit sou maar jou volgende stap gewees het.

Pottie Potgieter

Daar kom Nicky Botha van die White Hats toe nou met `n laaste poging vol Leuens.
Ek word beskuldig van `n plakaat wat van haar gemaak is waarvan ek geen kennis dra nie.
Nodeloos vra ek bewysw wat ek geweet het sy het nie en se dat sy my poste deurgestuur het aan die cyber ondersoekspan, dis nou aan Leon Nel met die klein mannetjie sindroom soos sy hom beskryf het.
Sy gaan verder en se dat ek weet van die plakaat en hom op my Groep My Mening geplaas het.

Die WAARHEID !!!

Daar was nog nooit `n groep My / jou mening nie.
Dit was `n profief wat deur Gerhardus van Rooyen gebruik was soos bewys in aanhangsel.
Mense, ek doen weereens `n ernstige beroep op elkeen van julle wat hier lees en die vals en selfs patetiese beskuldegings en bewyse sien.

Distansieer julle van hierdie denkbeeldige leuenaas / ondersoek span.
As jy in is by hulle groep en jy durf nie saam met hulle stem nie is dit presies wat met julle ook gaan gebeur agter geslote deure.
Al wat ek U vra, is dit die moeite werd om te probeer uitvind !!!
U keuse !!!
onder.jpg
onder.jpg (56.39 KiB) Viewed 610 times
Pottie Potgieter
Mense ek wou dit nie doen nie maar julle sal onthou hoe Nicky Botha my uitmekaar geskeur het en beskuldig het van `n plakkaat wat ek van haar gemaak en versprei het.
Wel BEWYSE is `n wonderlike ding en hier is die Plakkaat wat deur Meneer Gerhardus van Rooyen gemaak en versprei is soos julle nou self kan sien..
Ek het voor God niks te doene met die plakkaat nie en dit die rede hoekom ek dit plaas.
Sou Nicky Botha my omverskoning vra vir die vals beskuldigings haal ek dit met graagte af.
post.jpg
post.jpg (77.63 KiB) Viewed 610 times
Riette Smit II
Ag net nog n wannabe wat aandag soek. Geen saak of ondersoek nie. Whahahaha

Tanja Le Roux
Dieselfde Nicy Botha wat my geinbox het om te vra is ek OK. sys sooool bekommerd oor my, maar my dadelik blok????
Dieselfde Nicky Botha wat nie eens die regte f kar kan identifiseer nie.
Ag sjuim. Wat ookal

Engela Swart Hi
Tanja Le Roux, stuur my bietjie asb update hoe dit nou met jou gaan dalk op whatsup asseblief

Pottie Potgieter
Mense ek wou dit nie doen nie maar julle sal onthou hoe Nicky Botha my uitmekaar geskeur het en beskuldig het van `n plakkaat wat ek van haar gemaak en versprei het.
Wel BEWYSE is `n wonderlike ding en hier is die Plakkaat wat deur Meneer Gerhardus van Rooyen gemaak en versprei is soos julle nou self kan sien..
Ek het voor God niks te doene met die plakkaat nie en dit die rede hoekom ek dit plaas.
Sou Nicky Botha my omverskoning vra vir die vals beskuldigings haal ek dit met graagte af.
onder 1.jpg
onder 1.jpg (77.63 KiB) Viewed 610 times
Tina Struwig Nieuwenhuys
Wens ek kon die regte storie ken. Pottie hoekom het jy so groot probleem met haar.?

Pottie Potgieter
Nie n probleem nie net `n issue dat sy so lieg en my Naam deur die modder sleep so dan het ek seker die reg om myself te verdedig en bewyse te plaas.

Tina Struwig Nieuwenhuys

Natuurlik, dit is ons almal se reg.

Tina Struwig Nieuwenhuys
So beweer of se jy sy jok oor Gvr?

Pottie Potgieter
Absoluut, ek sal later verduidelik en bewys dat sy lieg oor GVR.

Pottie Potgieter

Grootste probleem is dat ek al hoeveel male vir hulle gese het los my uit dan los ek julle uit dan kom daar weer poste oor my soos die een laas week.
Hulle moet nou mos nie huil en met Hofsake dreig nie want dit skrik my nie af nie, gee my net meer aansporing.
Dogter.jpg
Dogter.jpg (21.43 KiB) Viewed 610 times

Elize Ceronio

Genade het hul geen einde nie.

Pottie Potgieter
Dis nou die Proffesionele ondersoekers ne....

Elize Ceronio
Ja sy my nog n bybel vers gestuur net daarna blok sy my vir geen rede.

Elize Ceronio
Sien Pottie daar het die ss sy werk gedoen. En nou wat het ek nou gevra wat sonde was lol.

Pottie Potgieter
En aangesien sy nou my Dogter by hulle gemors betrek hier was Gertjie se opsomming oor haar.
opsom.jpg
opsom.jpg (70.16 KiB) Viewed 610 times



Post Reply

Return to “Nicky Botha”