Denkbeeldig

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 216
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Denkbeeldig

Post: # 54Post Kubaan
Wed Feb 14, 2018 8:36 am

Leon Nel,
Leonnel.jpg
Leonnel.jpg (79.45 KiB) Viewed 462 times
Hoofondersoeker na hy alleen weet wat !!!
Ek kry nou heelwat vrae aangaande hierdie Persoon en sy White Hat Ondersoekers en dit my persoonlike Opinie na `n paar Maande.
Antwoord op `n vraag oor Leon Nel.
Absoluut, ek het nog van Dag Een af gese daai Man het `n agenda, hy is kastig so gesteld oor Kinders maar het sy Dogter se Lewensverhaal aan You Magazine verkoop vir `n paar Rand en dit is een van die laagste dinge wat `n Pa aan sy Kind kan doen om haar Lewe so te verkoop aan die Wereld om te lees.
Wat dink almal wat haar nie ken nie nou van hulle.
Ek en dis net ek wat so se en het nie `n saak met wat iemand anders se nie.
Leon Nel se sodanige ondersoekspan is denkbeeldig. Hy het `n paar mense gekry wat belangstel in die Dogters en hulle sommer oor FB aangestel as ondersoekers en gebruik die vermisde kinders as `n rookskerm vir sy TWEE Besighede om te se kyk aan watse GROOT Saak werk ons.
Geheime is waarop hy floreer en bestaan nie, dit hoekom hulle dit geheime noem, Verklarings en ooggetuies bestaan nie, hulle verklarings is `n paar Koerant Artikels en Screenshots op FB en daarop probeer hulle `n saak vir die Hof bou op twee dooie mense, en dis wat hulle aan die mense kwytraak.
Ek sidder om te weet wat met regte inligting gebeur wat by hom uitkom en of hy dit nie ook sal verkoop soos sy Dogrer se storie vir `n paar Rand nie aangesien ons nou ook almal weet dat hy oor GEEN Geloofwaardigheid beskik nie en `n blatante leuenaar is wat mense manupileer met sy sharme en mooi woordjies,

https://www.news24.com/You/Archive/toug ... r-20170728



Post Reply

Return to “Leon Nel”