Inligting en samewerking

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 214
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Inligting en samewerking

Post: # 149Post Kubaan
Thu Jul 05, 2018 9:39 am

Daar word nog altyd gese dat enigiemand wat Leuens kwytraak nie vertrou kan word nie al is dit ook net een leuen.

Wel hier kom dit nou !!!
Mense julle moet versigtig wees. Hierdie is n tipiese regse skuif, clearanse en Eed.
Alles gaan op die einde van die Dag na `n sentrale punt wat wil voorkom dat dit Leos sal wees.
Walla, daar sit hulle met almal se ID nommers en Adresse en ons weet oook hoe die op die Net versprei kan word as die smeertogte eers begin,
Bottom line, vertrou niemand veral die Leuenaars wat in die verlede snert kwytgeraak het en met basies niks sit nie en op jul rue wil spring want hulle kom nerens en kan nie meer snert plaas van ou Gertjie toegesluit is nie.Dit was hul grootste sukses.
Onthou dis dieselfde Leon Nel wat hom so rukkie terug gedistansieer het van die los maar nou selfs opleiding gratis wil aanbied.
Niks word gedoen sonder een of ander motief nie.

Samewerking 1.jpg
Samewerking 1.jpg (246.31 KiB) Viewed 380 times
[quote]Rozllin CousinsRozllin and 12 others joined Let the truth prevail about Gert van Rooyen! within the last two weeks. Give them a warm welcome into your community! Ann hou eerder jou vingers besig met brei want jy skryf net stront. Jys die 1 wat onskuldige mense as scammers op jou simpel groep sit. Skandpaal groep is meer waar as wat jy in jou hele 61 jaar was.[/quote]
Samewerking 2.jpg
Samewerking 2.jpg (95.29 KiB) Viewed 380 times



Post Reply

Return to “Ondersoekers en Ondersoekbeamptes FB”