Hannes Lottering - Neus rondgelei

Kubaan
Site Admin
Posts: 312
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Hannes Lottering - Neus rondgelei

Post: # 265Unread post Kubaan »

Neus rondgelei
Hier sal U sien dat Hannes Lottering al werklik duisende kere vir persone omverskoning gevra het maar net om weer om te draai en hulle in die rug te steek sodra hy `n paar rand in die sak kan steek.
Boerevryheid het hom destyds betaal om snert van Frikkie Potgieter kwyt te raak en toe hy die geld het toe draai hy teen Boerevryheid en publiseer hulle hele Volksregester.
Ons moet egter in ag neem dat Hannes Lottering en Lets Pretorius bloedfamilie is en dit bewys ook dat hy sy eie familie in die rug sal steek vir `n paar stukkies silver.
neus.jpg
neus.jpg (26.47 KiB) Viewed 287 times
Hier kan gesien word dat Hannes Lottering vir Piett en Frikkie omverskoning vra maar meer daaroor later.

Maar dis nie die einde nie, soos gese is draai hy sy rug baie gou op mense en in dieselfde pos kom die eerste persoon tevoorskyn !!!
brug.jpg
brug.jpg (113.38 KiB) Viewed 287 times
aangehits.jpg
aangehits.jpg (20.82 KiB) Viewed 287 times
aangehits1.jpg
aangehits1.jpg (17.42 KiB) Viewed 287 times
En terwyl Hannes Lottering nog so omverskoning vra lieg hy alweer op `n ander forum en word uitgeloop. Hierdie man se leuens ken geen einde nie !!!

En hy erken dat hy Wolfman is, een van honderde profiele wat Hannes Lottering het !!!
Die vraag kan opreg gevra word hoekom Piett en Hannes onder so baie Name rondswerf op regse forums, OM INLIGTING TE BEKOM en vir UITLOKKING !!!
wolfman.jpg
wolfman.jpg (24.81 KiB) Viewed 287 times
wolfman1.jpg
wolfman1.jpg (29.75 KiB) Viewed 287 times
Post Reply

Return to “Hannes Lottering”