Ann Strydom - AI AI AI

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 212
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Ann Strydom - AI AI AI

Post: # 212Post Kubaan
Thu Sep 19, 2019 11:26 am

AI AI AI

Ann Strydom kom nounet uit die Hospitaal uit en se Sy is nog dieselfde Persoon en gaan nie ophou nie nadat Katryn vir haar se dat sy haar vergewe her.

Let op hoe Ann vir Kathy se sy moet nie vir haar Bid nie want daar is genoeg mense wat vir haar Bid.

Indirek se sy nou al vif God voor wie vir haar mag Bid en wie nie.

Dit is so duiwels om te lieg dat toe sy in die Hospitaal was sy baie tyd met God spandeer het en nou sterker is in haar Geloof maar kyk hoe tree sy op, nog presies dieselfde as voor Sy Hospitaal toe is.

Ann Strydom, wie weet, dalk was hierdie die laaste kans wat God jou gegee het en daar nie weer `n geleentheid gaan wees nie maar dis jou keuse.
IMG-20190917-WA0019.jpg
IMG-20190917-WA0019.jpg (99.42 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0018.jpg
IMG-20190917-WA0018.jpg (96.16 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0017.jpg
IMG-20190917-WA0017.jpg (95.86 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0014.jpg
IMG-20190917-WA0014.jpg (119.04 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0013.jpg
IMG-20190917-WA0013.jpg (96.16 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0012.jpg
IMG-20190917-WA0012.jpg (95.86 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0010.jpg
IMG-20190917-WA0010.jpg (76.69 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0009.jpg
IMG-20190917-WA0009.jpg (47.88 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0008.jpg
IMG-20190917-WA0008.jpg (53.75 KiB) Viewed 57 times
IMG-20190917-WA0007.jpg
IMG-20190917-WA0007.jpg (99.42 KiB) Viewed 57 times
SS`s maar bietjie deurmekaar gelaai so kyk maar self.
IMG-20190917-WA0019.jpg
IMG-20190917-WA0019.jpg (99.42 KiB) Viewed 57 times



Post Reply

Return to “Ann Strydom - Boksburg Jesus se Helpers”