Fiona Harvey leef !!!

Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Fiona Harvey leef !!!

Post: # 201Unread post Kubaan »

Carin Visser verduidelik asseblief.
verd.jpg
verd.jpg (19.4 KiB) Viewed 4625 times
Pottie Potgieter
Dankie dit se alles. Jy en julle hele denkbeeldige ondersoekspan moet ophou om disinformasie te versprei en vals hoop te skep.
Dan wil julle nou nog `n NPO regestreer ook om geld in te samel om vir julle Leuens te betaal.
Laat sak eerder julle Koppe in Skaamte al doen julle dit ook in die Geheim dan sien niemand dit darem raak nie.
Dit sal jou ook leer om jou uit gesprekke te hou waarvan jy niks weet nie en my Poste is nie net aanvallend of geheimsinnig nie,dit is reguit met bewyse en sonder om gesig te koop so no Hard Feelings.
hulp.jpg
hulp.jpg (93.47 KiB) Viewed 4625 times
Carin Visser
Nee Pottie net omdat jy nie antwoorde kry nie kom jy met die goed. Jy kan duidelik lees wat staan in die ss's en dis waar dit sal bly. En ja ons sal alles in ons vermoe doen om die ondersoekspan te help want hulle doen ALLES uit hulle sakke. Jy kan self lees ek gaan weereens niks aan jou verduidelik nie

Pottie Potgieter
So kan jy nie eers sonder om te verduidelik se jy het snert kwytgeraak oor Fiona nie.
Is dit so maklik soos dit.
Wie is die volgende een dan beweeg julle weer aan.

Carin Visser

Sover my kennis is dit geen snert nie

Pottie Potgieter
Dit is dan so Carin, gelukkig is jou kennis dan net beperk tot jouself want die res is geheim en in die regte hande.

Carin Visser
Pottie jy weet voor jou siel ek mag nie uitpraat nie al wil ek.

Riette Smit II
Oh yeah, Fiona bly in die UK, maar doen geen moeite om haar familie te kontak nie, WHAT A JOKE!

Lu-Anita Marais
Daai is nie die regte Fiona nie, as ek reg is

Carin Visser
Nee niemand weet wie is die regte Fiona nie eers ek nie. Maar dis op die interpol verslag vd ander been vd ondersoekspan

Pottie Potgieter
Maar jy het dit dan soos bo gepos met toestemming en as Feite. Hoe voel hul Ouers wat die goed sien.

Carin Visser
Presies Pottie dink jy ek sal nou iets stupid post as ek nie toestemming het nie? As dit vals is, is valse inligting aan my gegee

Carin Visser
Fiona se ma lewe lankal nie meer nie, nie haar eie ma nie ook nie haar aanneem ma nie

Pottie Potgieter
Joh, jy praat deurmekaar. Is dit nou Fiona wat leef of nie....

Carin Visser
Jy vra oor die ouers ek se Fiona het nie ouers nie

Pottie Potgieter
Ok vergeet die Ouers, Leef Fiona en sy is gekry soos jy gepos het of nie.

Carin Visser
Volgens die een been vd ondersoekspan lewe sy nog. Wens die ondersoekspan wil self antwoord ook al keelvol dat ek iets moet post maar hulle staan nie op vir wat ek gepost het nie

Carin Visser
Wat die ander been vd ondersoekspan weet het ek nie n clue van nie

Lu-Anita Marais
Nou onthou ek, sy is nie want die Fiona waarvan almal gepraat het, is ander vrou en almal het haar geinboks en gevra maar dit was nie sy nie. Sy het glo op haar FB ook gevra mense moet ophou haar kontak. Sal vanaand post gaan soek

Pottie Potgieter
Pleinweg dan praat hulle snert en as jy dit gaan glo moet jy besluit waar jou Prioriteite le want jy trek jou Naam deur die modder vir iets of iemand wat nie eens bestaan nie.

Pottie Potgieter
Lu-Anita Marais Ja ek weet daarvan, ek noem dit maar net nie.. Hahaha

Carin Visser
Pottie Potgieter as jy nie dink ek al myself geskop deur dit te post nie maak jy n fout en as jy nie dink ek is keelvol dat daar nie opgestaan word en se maar dis waar ons het vir Carin toestemming gegee om dit te post nie en sit met die bewyse nie maak jy n fout. Oor die raak ek moerig myself want daar word net stil gebly en los my om aangeval te word. En ek stel dit baie duidelik die kom NIE VAN LEON af nie. Hy is heeltemal te profesioneel om enigsins die saak met enige iemand te bespreek my inkluis

Pottie Potgieter
Leon is die Baas en hy weet van als, so maklik soos dit.
Carin net `n laaste vraag en ek verwag dat jy eerlik sal antwoord.
Alle bewyse is daar dat hierdie Hele Fiona aangeleentheid `n pot snert is en iemand het jou gesetup en jy het in die gat geval.
Glo en vertrou jy nogsteeds die mense wat die snert kwytraak.

Carin Visser
Ek vertrou hulle met my lewe

Pottie Potgieter
En dis wat hulle aan jou doen,,,

Liza Parker

Ondersoek SPANNE werk as n SPAN, nie as verskillende bene of takke nie! Wat n pot k@k Carin Visser!!

Nerine van der Merwe
My maggies.... nou sien ek vandag eers die ondersoekspan het 2 bene.

Riette Smit II
Waars die vroumens nou? Haarself verwyder saam al haar posts? Damn!

Ann Strydom
Wie het haarself verwyder? Verstaan nie mooi nie?

Riette Smit II
Ann Strydom Carin het moeilikheid gesoek. Maar sys weg en het haar comments verwyder.

Henry Kukkuk
Te veel kamikaze ondersoekers as jy my vrae

Anita Smit Carstens
Hoekom word die fonds vd jaar nie aan die groot klok gehang nie..carte blance...tv stasies..hel daar word al jare gesooek na die meisies en nou het n wonderwerk gebeur en een is gevind volgens Carin Visser......waars bewyse..waars media onderhoude....tensy sy net 💩 praat...

Ronel Cronje
My post het betrekking op Gerbrand se post hier onder. Dit is gesluit vir kommentaar. Net vir rekord doeleindes , dit is nie onwettig om enige gesprek op te neem , al het jy nie die ander persoon se toestemming nie, AS JYSELF n party van die gesprek was nie. Om ander mense se gesprekke sonder hulle toestemming op te neem is egter omwettig.

Pottie Potgieter

Ai en so maak Carin Visser van die Denkbeeldige Cyber White Hat ondersoekspan weer haar opwagting met `n vra en antwoord sessie en daar hak sy weer vas met haar make-up sakkie en sex-vrae.
Wat op Aarde het GVR se sex met haar te doene of is dit maar normaal om so te dink.
sex.jpg
sex.jpg (20 KiB) Viewed 4624 times
Riette Labuschagne
Geensins normaal om so te dink nie, tensy mens dalk self sulke vreemde plesiertjies en afwykings geniet

Pottie Potgieter
Eina sal graag wil sien wat sy hierop antwoord.
ver.jpg
ver.jpg (22.25 KiB) Viewed 4625 times
Pottie Potgieter
Sjoe, regtig nou die mense kom met baie weird vra vorendag en die bewerings......

Pottie Potgieter
Sies Bleekgesig nou kan ons duidelik sien in watter klas jy val.
Fiona.jpg
Fiona.jpg (64.49 KiB) Viewed 4626 times

Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby

**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Fiona Harvey leef !!!

Post: # 202Unread post Kubaan »

Wel Carin Visser volgens jou is Fiona nou gevind.
Wanneer kom sy nou tevoorskyn.
IMG-20180112-WA0000.jpg
IMG-20180112-WA0000.jpg (404 KiB) Viewed 4622 times
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby

**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Fiona Harvey leef !!!

Post: # 203Unread post Kubaan »

geloofwaardigheid.jpg
geloofwaardigheid.jpg (209.43 KiB) Viewed 4622 times
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby

**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Fiona Harvey leef !!!

Post: # 204Unread post Kubaan »

Fiona Harvey 1.jpg
Fiona Harvey 1.jpg (75.23 KiB) Viewed 4622 times

Post: # 205Unread post Kubaan »

fiona leef.jpg
fiona leef.jpg (239.15 KiB) Viewed 4622 times
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby

**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
wyattmathew
Posts: 64886
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Fiona Harvey leef !!!

Post: # 143122Unread post wyattmathew »

инфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфо

инфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинйоинфоинфоинфоинфоинфо

инфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоинфоtuchkasинфоинфо
wyattmathew
Posts: 64886
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Fiona Harvey leef !!!

Post: # 241452Unread post wyattmathew »

Post: # 362867Unread post wyattmathew »

Post Reply

Return to “Gerbrand Moller”