IN DIE KRYT! SUNETTE BRIDGES VS ERNST ROETS! WIE GAAN WEN ?

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 210
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

IN DIE KRYT! SUNETTE BRIDGES VS ERNST ROETS! WIE GAAN WEN ?

Post: # 194Post Kubaan
Tue Aug 21, 2018 11:28 am

IN DIE KRYT! SUNETTE BRIDGES VS ERNST ROETS! WIE GAAN WEN ?

Postby Kubaan » Mon Jul 08, 2013 7:13 pm
Suid Afrikaners op wie ons trots is en vir wie ons skaam kry.
54 minutes ago
IN DIE KRYT! SUNETTE BRIDGES VS ERNST ROETS! WIE GAAN WEN?



Vir lank al is Bridges besig om die DA af te kraak, maar sy begin nou vuiste vir Afriforum ook te bal!

Sunette het gal gebraak oor beweerde uitlatings wat Ernst Roets oor Steve Hofmeyr gemaak het, en is ook histeries gewees omdat Afriforum 'n onafhanklike kandidaat in Naboom Wyk 4 laat staan het. Roets het telkemale probeer kommentaar lewer, maar Bridges het sy kommentaar en die van Afriforum ondersteuners summier verwyder.

Hier is so paar dinge wat oorgebly het op FB nadat Sunette met haar lolliepop - boompie snoeisker ingeklim het :

Frans du Toit Ek begin al hoe meer my bedenkinge oor Afriforum ook kry...

Sunette Bridges Ek't al lankal myne... Sx

Vanaf Ernst Roets se wall:
Ernst Roets

20 hours ago via Mobile.

Ek is die afgelope vier maande vyf keer in die media aangehaal op goed wat ek nooit gesê het nie.

Share.

10 people like this..
Ria Coetzee Ja ergste van als is toe ek Sunette Bridges vra hoekom sy Sondag koerant se strooi oor jou verkondig en dat jy opgekom het vir jouself sy als gaan verwyder het en net se dat nie jy of afriforum haar antwoord nie terwyl meeste jou post gesien het en tog het sy dit verwyder? Het nog altyd respek vir haar gehad maar het dit nou ongelukkig verloor....

2 hours ago..

Bronwyn Pieterse Ja en hoe kan n mens n debat op fb begin en dan posts verwyder waarvan jy nie hou nie? Sy het n oorlog begin ( het die comments daar gelees ) met die sondag koerant post.

2 hours ago via mobile..

Ria Coetzee Ja nee kyk, syt 3 van my posts delete wat ek haar vra wat sy se sy kry geen terugvoer van Ernst af nie terwyl daar mense gecomment het op van hul comments wat sy net verwyder het.... Ek sweer sy kan seker nie die sin uitkry "sondagkoerant was weer agter sensasie aan nie en datErnst dit nie gese het nie" genugtig die vrou het n cheek!
Juann Strauss So, dit was 'n stadige vier maande?

20 hours ago..

Bobbie Booyse Wat het jy blykbaar gesê?

20 hours ago via mobile..

Dee Altenburger

20 hours ago..

Renee Weber jy en Afriforum word nou vieslik deur die modder gesleep op verskeie groepe wat nie hulle feite agter mekaar het nie. Dit gaan ook nie help jy probeer dit regstel op daai groepe nie (ek self het probeer) hulle gaan net se jy lieg

20 hours ago via mobile..

Ernst Roets Dankie Renee. Het gesien. Dis nou maar een van die "offsides" daarvan om 'n woordvoerder te wees. Ironies dat dié wat kwaad is oor Afrikaners "nie kan saamstaan nie" hulleself juis skuldig maak aan dit waaroor hul kla. Eerlikwaar, ek is regtig nie te erg daaroor gepla nie. Ons dade spreek harder as ons woorde. Wens ander kon dieselfde sê.

20 hours ago via mobile · 3..

Renee Weber Hulle logika is net skokkend, omdat julle nie gaan staan en swart haat verkondig nie is julle nou verraaiers en al sulke gemors, nee wat sulke mense is hulle eie grootste vyand en praat en probeer redeneer werk nie. Hou aan doen wat julle doen want dit is en sal altyd goed wees

19 hours ago · 1..

Mwona Andrew Hi Ernst i miss your posts and coments just becouse i don't understand the langauge you use.

19 hours ago..

Rina Kruger Ai, die media, ons wat weet, weet niemand anders vat die korrupsie en swak dienste ensovoorts so vas soos julle, gelukkig weet ons watse goeie werk julle doen en waardeer dit baie!

19 hours ago..

Ernst Roets Hi Mwona. I prefer to use mostly Afrikaans, as we are campaiging for the equal use of all languages in South Africa. I will however use English from time to time.

19 hours ago via mobile · 1..

Hügo Krüger het jy voorbeelde? name and shame!

19 hours ago · 1..

Dee Altenburger AfriForum het altyd die meeste vir ons volk geveg - Maar nou word ander minderhede ook vermoor - Ek sal hierdie hele pos op hierdie blad, en andere wys:

18 hours ago · Edited..

Zelda Botha Verster Die media gebruik julle name om ander swart te smeer. Hoop julle sorteer dit uit Ernst? Sterkte ook daar.

18 hours ago · 1..

Hettie Fowlds Uiterse swak joernalistiek!

17 hours ago..

Bronwyn Pieterse Mens kan net hoop dat die mense daar buite genoeg savvy sal he om dit nie te glo nie. Daar het al belaglike goed in die media uitgekom. Hulle gunsteling ding is baie keer om die waarheid te verdraai. Dit het ek al baie gesien.

8 hours ago via mobile · 1..

Ria Coetzee Ja ergste van als is toe ek Sunette Bridges vra hoekom sy Sondag koerant se strooi oor jou verkondig en dat jy opgekom het vir jouself sy als gaan verwyder het en net se dat nie jy of afriforum haar antwoord nie terwyl meeste jou post gesien het en tog het sy dit verwyder? Het nog altyd respek vir haar gehad maar het dit nou ongelukkig verloor....

2 hours ago..

Bronwyn Pieterse Ja en hoe kan n mens n debat op fb begin en dan posts verwyder waarvan jy nie hou nie? Sy het n oorlog begin ( het die comments daar gelees ) met die sondag koerant post.

2 hours ago via mobile..

Ria Coetzee Ja nee kyk, syt 3 van my posts delete wat ek haar vra wat sy se sy kry geen terugvoer van Ernst af nie terwyl daar mense gecomment het op van hul comments wat sy net verwyder het.... Ek sweer sy kan seker nie die sin uitkry "sondagkoerant was weer agter sensasie aan nie en datErnst dit nie gese het nie" genugtig die vrou het n cheek!

2 hours ago..

Dee Altenburger Ernst, die beste manier is om Sunette persoonlik n boodskap te los oor hierdie saak en elke keer as nog so iets weer gebeur. En sy moes ook dieselfde ding eers gedoen het. Ek het nou die dag net so met Adriana Stuijt gemaak to een van my lesers my n boodskap gestuur het van Adriana wat nie waar was nie. Ek het eers Adriana n kans gegee om self n antwoord te gee teen die onskuldiging. Dit is die regte manier.



Post Reply

Return to “Sunette Bridges”