Ann Strydom - StaatsPasient - House of Horrors

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 212
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Ann Strydom - StaatsPasient - House of Horrors

Post: # 175Post Kubaan
Thu Jul 26, 2018 7:14 pm

Ann Strydom moet as `n Staatspasient verklaar en opgeneem word in `n gestig.

Kom ons kyk na die House of Horrors waar ek en my Ouers in 1983 gewoon het volgens Haar te Markstraat 14, Adelaide.
Eestens is my Pa Oorlede toe ek baie Jonk was en my Ma in `n Woonstel gebky in PE.
1983 - 1984 was ek ook in die Weermag, Kmdmt OP.
U moet in ag neem dat ek gladnie van hierdie Pos geweet het of hom kon sien nie aangesien Ann Strydom geblok was.

Huis gebly.jpg
Huis gebly.jpg (58.25 KiB) Viewed 980 times

Nou kyk ons na Foto Een wat ek SS ingewerk het.
Hier paai sy die mense en let na Belinda Ruth Prinsloo se ondersteuning.

Horrors 1.jpg
Horrors 1.jpg (308.64 KiB) Viewed 980 times
Hier kan nou op Foto 2 gesien word hoe verbaas Ondersoekers is aangesien hulle nog nooit van die Huis gehoor het nie,

Horrors 2.jpg
Horrors 2.jpg (248.95 KiB) Viewed 980 times
Foto 3 maar nog die gewone en Ann wat uitlok.
Horrors 3.jpg
Horrors 3.jpg (331.05 KiB) Viewed 980 times
Nou hier op Foto 4 gebeur die snaakste aangesien Ann vir my gewag het en dan natuurlik haar bewyse sou plaas. Jan Tag my, ek kom op en vra wat aangaan en voor ons kan vra vra of antwoord se Ann net iets van Pottie jy weet, sluit die Pos, Blok my en stil en vergete is als en weg is Ann Strydom.
Horrors 4.jpg
Horrors 4.jpg (77.83 KiB) Viewed 980 times

Nou gebeur iets baie Interessant en dit is soos volg..
Ek vra vir Carin Visser om asseblief `n Pos te maak en hoor wat aangaan wat sy wel doen.
Ek reply toe op Carin se Pos en toe ek stuur is haar Pos ook weer delete.
Ek vra haar wat aangaan en in `n PM se sy vir my sy was gebel om die Pos te verwyder,

Hierdie is nie die eerste keer dat Sy opdragte van Gerbrand Moller kry om Poste te maak en te verwyder nie en ek se vir haar dat hulle absoluut hul Lewens beheer met wat hulle mag Pos en wat nie.

Moes Pos delete.jpg
Moes Pos delete.jpg (104.22 KiB) Viewed 980 times
Hierdie is die Skrikwekkende Realiteit waarmee ons sit met Vrouens wat vasgevang is in `n Web deur mense wat met Gert van Rooyen en Kinderhandel betrokke was / is en mense insleep om hul spore te probeer verberg en aandag af te lei.
Ten laaste my PM aan haar wat natuurlik nie beantwoord is nie en so val die White Hats se plannetjies plat en word hulle een vir een ontmasker met hulle Disinformasie wat hulle versprei.

PM 1.jpg
PM 1.jpg (97.84 KiB) Viewed 980 times
PM 2.jpg
PM 2.jpg (81.89 KiB) Viewed 980 times



Kubaan
Site Admin
Posts: 212
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Ann Strydom - StaatsPasient - House of Horrors

Post: # 176Post Kubaan
Thu Jul 26, 2018 7:28 pm

Ann Strydom
July 22 at 2:25 PM

In 1984 is na hierdie eiendom ook verwys as "house of horrors". Markstraat 14, Adelaide. Het iemand meer inligting hieroor en kan dit met die kinders verbind word?
Image may contain: one or more people, tree, house, sky, outdoor and nature
Image may contain: sky, house, basketball court, tree and outdoor
Image may contain: house, sky, tree, outdoor and nature

Ann Strydom Enige iemand met inligting. Wat dalk in daardie omgewing gebly het?

Marius Kemkes Lyk of daai mense seep in n garage moet meng om aan lewe te bly

Ann Strydom Ek gaan Google map plaas. Daar moet iemand wees wat daardie area ken. Jip Marius Kemkes en ook die feit dat dit een van die "house of horrors" was in die 80's

Ann Strydom

Ann Strydom Ek kry net gou n Google map van die adres. Miskien onthou iemand dan as die fotos van die huis dalk onduidelik was โ˜บ

Ann Strydom Marius Kemkes ek verstaan by die nuwe adres in n arm kleurling buurt word nou seep in die garage gemaak. Niks daarmee verkeerd nie. Dis n eerlike inkomste.

Marius Kemkes Al skywie buurt wat ek ken is algoa park

Ann Strydom Wie gaan my se wat in die 1980's by die huis gebeur het en hoekom dit as die "house of horrors" bekend staan? Wie het daar gebly?

Belinda Ruth Prinsloo Sherbert daai huis lyk bekend!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Belinda Ruth Prinsloo Ek seker iemand op die groep het daar gewoon!!! Mmmm einste house of Horrors
Maar was nie eke nie!!!!!!!

Ann Strydom As jy daai en inwoners se geskiedenis ken Belinda Ruth Prinsloo rys jou hare. Ek wag nog dat die regte persoon ons vertel wat is waar en wat is vals. Ek gee geen valse inligting nie. Maar dat kinders betrokke was is n feit.

Zelda Jonker van Coller Eerste keer dat ek van die huis hoor of sien Ann waar is Adelaide?

Zelda Jonker van Coller Lyk soos die Kaap?

Belinda Ruth Prinsloo Zelda Jonker van Coller oos Kaap

Ann Strydom Enige inligting waarom die huis as "house of horrors" bekend gestaan het? Dit is bevestig dat daar kinders betrokke was.

Belinda Ruth Prinsloo Onthou nog daai tyd was my dogter gebore !!! En daai huis se geskiedenis het my vreeslik ontstel ๐Ÿ™„๐Ÿ™„๐Ÿ™„

Zelda Jonker van Coller Vertel asb Belinda Ruth Prinsloo dis die eerste keer wat ek van die huis hoor

Belinda Ruth Prinsloo Zelda Jonker van Coller dit was a rural dorp in oos Kaap daar was a Pa wat saam sy kinders in die bed gevang is skokkend te lank trug

Belinda Ruth Prinsloo Zelda Jonker van Coller mollestering het daar plaasgevind

Aletta van Rooyen Belinda Ruth Prinsloo Oos kaap

Belinda Ruth Prinsloo Aletta van Rooyen skuusie vriendin foutjie

Aletta van Rooyen Belinda Ruth Prinsloo alles reg

Belinda Ruth Prinsloo Ann Strydom Pottie potgieter het jou nou geblok nou wonder ek warom??? Pottie ??? Warom doen jy dit ????????????is die maklikste uitweg net Blok??!?!?!

Ann Strydom Belinda Ruth Prinsloo die inligting het by my uitgekom en ja dit is upsetting.

Ann Strydom Pottie het sy redes hoekom hy my nou juis blok Belinda Ruth Prinsloo

Belinda Ruth Prinsloo Dit klink my sodra die waarheid knel dan blok die mense daai persoon pokkitman

Ann Strydom Ek soek nog die video op ytube waar die Pa saam met sy 2 dogters in die bed was.

Belinda Ruth Prinsloo A rural town in the Eastern Cape

Ann Strydom En dit is mos al bewys dat Doreen de Witt self die sms geskryf het โ˜บ en nie ek nie โ˜บ

Belinda Ruth Prinsloo En ou Pots post dit nou weer oral aaagggggg my magtig is hy pokkin vervelig!!!!!!!!!! Ou Doreen se handlanger!!!๐Ÿคฎ๐Ÿคฌ๐Ÿคฌ๐Ÿคฌ

Belinda Ruth Prinsloo Hoekom het Pottie nou vir Ann geblok en nou post hy weer old shit kom Pots !!! Answer the questions!!!!!!!!!!!!

Jan Andries Malan
OMW eerste keer wat ek hoor van die huis

Zelda Jonker van Coller Ek ook en kry niks op internet nie net van Australia

Zelda Jonker van Coller jip ek search nou reeds self kry ook net Australia

Belinda Ruth Prinsloo Kyk Adelaide South Africa Jan Andries Malan

Jan Andries Malan
Belinda Ruth Prinsloo inbox my die link

Belinda Ruth Prinsloo Jan Andries Malan ek het nie a link nie ek kan net vir jou help met die Area ek het op Adelaide South Africa gekyk op Google .My maat ek wag laat ons nog inligting kry die persoon is nou missing in action wat ons dalk die antwoorde kon gee๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž

Jan Andries Malan
You and 10 others joined Let the truth prevail about Gert van Rooyen! within the last two weeks.
Belinda Ruth Prinsloo ok so dan wag ons maar saam lol want hel ek al op google fotos google dit en google dat gekyk zultz

Belinda Ruth Prinsloo Ons wag Jan Andries Malan

Ann Strydom Google Ford Bauford, Oos Kaap

Jan Andries Malan
Het al alles ge google watse kant ek kan van die ook of eks doffel maar ek kry niks

Ann Strydom Jan Andries Malan ek wag vir n persoon op die groep wat gedurende daardie tydperk daar gebly het, in daardie huis, om hier te kom antwoord.

Jan Andries Malan
Ann Strydom sjoe ok intussen sal ek maar voort google lol dalk is ek toe nie so doffel nie

Jan Andries Malan
Tag die persoon ook dan net laat hy ? of sy? kom antwoord ek klaar kry

Ann Strydom Jan Andries Malan jy is beslis nie n doffel nie. Kyk maar op ytube ook.

Ann Strydom Jan Andries Malan die persoon is bewus van die plasing.

Jan Andries Malan
Ann Strydom ok

Jan Andries Malan
Ann Strydom het die huis te doen met die 6 kinders ?of is dit ander kinders ?

Zelda Jonker van Coller Ann Strydom Ek is op Utube kry niks nie net van Australia maar ook skokkend

Jan Andries Malan
Zelda Jonker van Coller ja nee ek kry ook zultz

Liesel van Emmenes Ann hoekom plaas jy nie die youtube link of enige iets wat sรช daai huis is huis van gruwels nie? Of het jy daai info in jou groen trommel gekry?

Ann Strydom Zelda Jonker van Coller dit is amper n Australia geval. Jammer dat ek aan en af op facebook is. Dis chaos by my vanaand.

Zelda Jonker van Coller Ann Strydom Geen probleem Ann ons almal het 'n lewe buite facebook is net ons soek ons gatte af en kry niks

Zelda Jonker van Coller Ek wens so ons het internet al 30 jaar terug gehad!

Jan Andries Malan
Lees nou so weer deur al die comments lei ek af die huis is of was in n kleurling gebied ? was dit nou voor apartheid of na ? was dit eers n blanke area ? want dan weet ek waarna om te soek Ann Strydom

Ann Strydom Dit is n klein plattelandse dorpie. 1984 was nog gedurende Apartheid. Dit was n blanke gemeenskap.

Ann Strydom Maar onthou dit was nie snaaks dat kleurlinge (indien ek dan nou kleur moet noem) toe nog wel tussen die blankes gebly het. Maar ons kyk na n blanke gesin.

Belinda Ruth Prinsloo Platteland blankes en nie blankes daar gewoon

Liesel van Emmenes Ann hoekom plaas jy nie die youtube link of enige iets wat sรช daai huis is huis van gruwels nie? Of het jy daai info in jou groen trommel gekry?

Belinda Ruth Prinsloo Aaai Liezel is jy dalk a sekere persoon se aanhanger moenie nou vir strooi kom soek nie as jy kan bydrae tot die post kan jy seker maar jou sรจ se !!!! ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž

Liesel van Emmenes Wie se aanhanger? Ek vra net vir julle wat weet om vir ons die link te post... Ek verstaan nie hoekom mense altyd wil raai raai speel as hulle bewyse het wat hulle duidelik met almal wil deel nie โœŒ

Belinda Ruth Prinsloo Jy praat nou soos pots potgieter๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž

Belinda Ruth Prinsloo Liesel van Emmenes ek gaan jou blok ek glo nie jy stel regtig belang in die kinders nie ek dink jys hier om jou ss te deel ๐Ÿ˜Ž๐Ÿ˜Ž

Liesel van Emmenes Ok dis reg ๐Ÿ˜’ ek kan seker nie help dat ek een van daai is wat eers iets glo wanneer ek bewyse sien nie. Soms kry stories soveel stertjies by dat dit n heel ander storie word...

Ann Strydom Belinda Ruth Prinsloo ek het Liezel van Emmenes geblok en gaan elke persoon wat hierdie post as twak wil uitmaak blok. Daar het gruwelike dinge by daardie huis gebeur. Dinge wat baie naby aan die van Rooyen huise is of vermoed is. So mense wat dit nie ernstig opneem nie moet nie deelneem nie. Jy het die regte gebeure beet. Moet asseblief nie verder inligting deel voordat die lid nie self hier kom deelneem nie.

Belinda Ruth Prinsloo Stem Ann!!!!!!

Belinda Ruth Prinsloo Ann Strydom my lips are sealed!!!!!!!

Zelda Jonker van Coller https://www.news24.com/.../Bodies-of-4-babies-found-in...
news24.com
Bodies of 4 babies found in freezer in Eastern Cape

Zelda Jonker van Coller Ek kry hierdie babies maar seker dis nie dit nie

Belinda Ruth Prinsloo Nee Zelda

Ann Strydom Nee Zelda hartseer maar is nie dit nie. Jammer ek wil nie inligting gee voordat die lid nie hier deelneem nie. Ek gaan nie vir hierdie een bids and pieces oor facebook en Skandpaal en Google geplaas word nie.

Ann Strydom Dit het in die 80's gebeur en die bom het gebars in 1984

Zelda Jonker van Coller Ann Strydom Ek verstaan heeltemal al 'n paar keer my eie gesiggie op Utube gesien hehe

Zelda Jonker van Coller O en ook op daai skand blad van jou en Gerbrand en Alta toe ek nog op Hoop was iets wat ek Gehard gevra het is dit wettig om 'n lasbrief op facebook te versprei, die het Gerhard ook daar gaan plaas, maar na gelaat dat ek nie meer vir sy stories val nieโ€ฆSee More

Ann Strydom Zelda Jonker van Coller ek is al over gelaai. Ek vat net nie meer die kans nie. As die lid my unblok en hier met my kom praat sal ek alles plaas.

Carin Visser Ann Strydom persoon gaan duidelik nie antw nie. Wat het hier gebeur en wie het daar gebly? Dis nie die huis wat mense van was en kerse gemaak is nie?

Ann Strydom Carin Visser ek gaan eers al die bewyse hier plaas sodra die persoon antwoord en ook die ytube video. Vir die een gaan ek nie bits en peace's oor facebook gegooi word nie. Hier sal ons, ek en hy, dit uitpraat.

Carin Visser Omw ok, net geintriseerd wat id huis gebeur het en wie hier id huis gebly het

Karin Barnard
Karin Barnard Pottie?

Ann Strydom Al waarin ek belangstel is dat kinders in die 1980's by die "house of horrors" betrokke was ๐Ÿ˜ก

Karin Barnard 1984? Anne.... is that when they discovered the house.

Karin Barnard I know of the Adelaide house of horrors in Australia. Will need to scratch around for the SA story.

Ann Strydom Karin Barnard no it's the one in South Africa Karin.

Karin Barnard Ann Strydom thank you. Shew this one is a brainteazer. Will probably kick ourselves when we go recall.

Carin Visser Ann Strydom gaan jy ons nuuskierigheid nou blus en vertel?

Ann Strydom Die lid betrokke moet eers hier deelneem Carin Visser.

Jan Andries Malan (TAG)
Pottie Potgieter

Pottie Potgieter
Pottie Potgieter Het hierdie nouweer iets met my te doen.
Ek het nie die Foto`s geplaas nie.

Ann Strydom turned off commenting for this post


Kubaan
Site Admin
Posts: 212
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Zelda Jonker van Coller en Louise Jacobs - House of Horrors

Post: # 213Post Kubaan
Sat Sep 21, 2019 4:41 pm

Kan iemand asseblief vir Zelda Jonker van Coller en Louise Jacobs byvoeg hier op die Groep asseblief want hulle versprei nou verder snert wat deur Ann kwytgeraak het as FEITE en is nou betrokke in die verspreiding van Leuens.....
Baie Dankie !!!

Ander oor Adelaide.jpg
Ander oor Adelaide.jpg (94.73 KiB) Viewed 84 times

Post Reply

Return to โ€œAnn Strydom - Boksburg Jesus se Helpersโ€