Moller en die Bordeel

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 210
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Moller en die Bordeel

Post: # 155Post Kubaan
Fri Jul 06, 2018 2:51 pm

White Hats se skandes !!!

Molly vs Polly vs White Hat se vloerlap.

Nou wat het ons nou hier.
Goeie genade en dis wat die 2 Super Speurders van hul ander Speurderkies dink en net Gister vra Molly vir almal se samewerking en toe afgelag is want iewers is `n Motief, net onbekend aan ons en Hy is nie Eerlik nie en kan nie vertrou word nie.
Let gerus ook die Tale van die Christelike Menere.

Mind Games en speletjies is hulle doel van Antwoorde soek.
Dit wil voorkom of almal Bordele gehad het en so het Gerhardus Van Rooyen dit ook duidelik geplaas en van oral is hy as `n Leuenaar uitgekryt so verder kan ons ook aanneem dat baie dinge wat Hy gese het waar is want hier erken Moller dan nou self dat Hy Jare terug `n Bordeel gehad het.

IS DIT DALK DIE REDE HOEKOM MOLLER VIR GERTJIE SO GEJAG HET.


https://www.youtube.com/watch?v=yT_0sCDoII0&feature=youtu.be
Attachments
Kinderhandel.jpg
Kinderhandel.jpg (107.81 KiB) Viewed 527 times



Kubaan
Site Admin
Posts: 210
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Moller en die Bordeel

Post: # 156Post Kubaan
Fri Jul 06, 2018 2:52 pm

Ek dink dis tyd om bietjie dieper te kyk na die Bandopname.
Gerhardus Van Rooyen het vir Moller van die begin af betrek by ongereimdhede van Bordele ens.
Moller het dit geweldig teengestaan.
Toe Gerhardus hierdie uitlatings maak was die teenreaksie baie eenvoudig as hulle se Gertjie het uit `n Malhuis ontsnap so wie moet geglo word en so is Gertjie afgelag as die Malletjie wat lieg.
Nou bars daar n nuwe bom, die Bandopname lek uit en skokkend hoor ons hoe Gerbrand Moller vir Leon Nel se en Erken dat Hy wel `n Boreel gerun het " maar dit was vir `n ander doel gewees ".
Nou kan ons aanvaar dat Gerhardus Van Rooyen reg was en nou laat dit ons oop met verdere vrae waar ons sal uitkom by Mabula Game Lodge en die Informand.
Die deel op die SS van Thailand vat ek self ook maar met n knippie sout maar kom ons kyk maar vorentoe.

Kubaan
Site Admin
Posts: 210
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Moller - Polisie Informant en Hoerhuis Bestuurder

Post: # 187Post Kubaan
Tue Aug 07, 2018 1:34 pm

Polisie Informant en Hoerhuis Bestuurder.
Hoerhuis.jpg
Hoerhuis.jpg (57.89 KiB) Viewed 514 times

Post Reply

Return to “Gerbrand Moller”