Hannes Lottering Vs Dogter in Kenia

Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Hannes Lottering Vs Dogter in Kenia

Post: # 426Unread post Kubaan »

Dogter in Kenia

Kan iemand, ENIGIEMAND vasstel of Hannes Lottering toe sy dogter gaan haal het soos belowe of bewys ons reg dat sy al as kind oorlede is.
Dit is die tipe poste wat `n sigopaat maak wat onder baie sterk verdowing is.
Alles net vir AANSIEN EN AANDAG !!!
dogter.jpg
dogter.jpg (23.25 KiB) Viewed 365 times
dogter1.jpg
dogter1.jpg (39.52 KiB) Viewed 365 times
dogter2.jpg
dogter2.jpg (34.95 KiB) Viewed 365 times
dogter3.jpg
dogter3.jpg (22.79 KiB) Viewed 365 times
dogter4.jpg
dogter4.jpg (24.95 KiB) Viewed 365 times


Terugvoering.
[attachment=0]dogter5.jpg[/attachment]
Natuurlik sal ek moet terugvoering gee.
Eerstens moes daar gisteraand `n senuwees in Hannes Lottering se rug afgetrap gewees het want hy het al sy TOYS uit die kot gegooi en aan die brulle gegaan.
Die vraag bly nog steeds wyd oop oor die leuens wat Hannes Lottering verspry en die laatste was oor `n Dogter van hom wat na bewering oorlede is en dan nou `n ander Dogter wat hy iewers in Kenia opgespoor het. Ongelukkig kon nog nie bevestig word of sy Wit, swart, Kleurling of Boesman is nie ???
Hy praat ewe skielik van twee Dogters maar in `n pos van hom wat aangehaal is praat hy van ONLY CHILD so niemand kan op hierdie stadium se waar hulle oral uitval nie.
Ek wil omverskoning vra as dit waar is dat `n Dogter van hom oorlede is want dit word vir niemand gegun nie maar op hierdie stadium is alles onduidelik aangesien die ONLY CHILD weer haar verskynning in Kenia gemaak het.

Hannes het oorgegaan en die persoon wat almal weet hy is het sy ware kleure laat uitgekom as agteraf, agterbaks, commen en arm soos wat hy my destyds beskuldig het met vals ID nommers, persoonsname, ens.
Een of ander tyd kom `n persoon se ware kleure maar tevoorskyn,

1) Hannes dryg dat hy vandag 4 Junie 2010 sy prokureur opdrag sal gee om met `n eis en interduk teen my te begin vir die verspryding van vals inligting, laster en karakterskending.
2) Hy verloor toe sy tois en toe vloek en skel hy soos wat ons hom maar ken en dryg natuurlik met die dood en raak net heeltemal van sy kop af. Ek dink eerlikwaar dat sy “prozacks” op daardie stadium op was en niks kon hom kalmeer nie. Onthou dat alles gaan oor `n sg. Vals Kind, een of ander kant toe.
3) Hannes Lottering begin toe soek na ander persone wie se Fotos ek op die web gesit het en soek ook beedigde verklarings van hulle teen my. Wat hy daarmee wil doen sal net hy weet maar ek vermoed dat dit maar net nog `n manier is om ander persone se inligting te bekom aangesien almal wie se Fotos ek publiseer het WEL iets van my te se gehad het en ook op Faceboek beskikbaar is. Daar was wel een Dame wie se Foto ek onskuldig gepubliseer het en ek het haar persoonlik omverskoning gevra ???
4) Weereens wil Hannes my wurg en kan nie wag daarvoor nie. Hy het die geld om in Mozambique verdagtes te gaan soek waaroor hy ook gelieg het en dit is bewys maar hy het nie geld om sy drygemente uit te voer nie, maar net nog `n grootbek.
5) Ten laaste het hy alle metodes gesoek om my mee te kry dat hy eintlik vergeet het van die hofsaak wat hy teen my wil aan die gang kry.

OPSOMMING:

Nou, Hannes Lottering kan en sal nooit `n saak teen my hangende maak nie en hy weet dit. Die hele Forum is vol van ou Nommertjies se gemors wat hy al oor my kwytgeraak het maar hy huil nou omdat sy senuwees raakgetrap is en weet nie wat om vir sy 10 aanhangers te se nie.
Hannes Lottering kan my nie Prokureur toe vat nie aangesien dit geld kos en hy nie `n sent op sy Naam het nie en weereens ook gelieg dat hy salarisse UITBETAAL en nie ontvang nie.

Een en elke persoon wie se Foto of Naam ek gebruik het, hetsy op hierdie Forum of Faceboek het teen my uitgevaar en ek het fotostatiese copiee daarvan as bewys so mense moet maar tweekeer dink voordat hulle verklarings afle vir `n arm persoon en of hulle hul besonderhede, selfs ID Nommers wil beskikbaar stel aan Hannes Lottering.

Ten laaste, ek sal hierdie draad en Faceboek van nou af Maandeliks opdateer oor die Siviele eis, interduk en Hofsaak wat Hannes Lottering teen my maak want wat hy ookal doen sal ek def. teenstaan en so ook my Hofsaak van destyds laat heropen dat die twee sake dan saam kan loop.

Hannes lottering, ek wens jou sterkte toe in watookal jy doen of vorentoe beplan en moet nie skaam wees om te vra nie.
Ek kan moontlik so R100.00 per Maand bydra vir jou in hierdie moeilike tye.

O ja, die Tel. Nommer wat jy van my geplaas het rig geen skade aan nie aangesien die antwoordmasjien antwoord en ek het nog sake teen mense wat onskuldig deur jou in hierdie gemors van jou af ingesleep is want hulle Nommers is nou ook beskikbaar.

Haannes Lottering, ek sluit af met jou woorde !!!
DAAR IS NIE PILLE VIR DOMMIGHEID NIE ?????
Attachments
dogter5.jpg
dogter5.jpg (16.26 KiB) Viewed 365 times


Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Post Reply

Return to “Hannes Lottering”