John Dex Rudman van Kommandosorg

Kubaan
Site Admin
Posts: 416
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

John Dex Rudman van Kommandosorg

Post: # 37Unread post Kubaan »

Front Nasionaal SA - blad
1 hr ·


Sonder enige vooraf waarskuwing of opgawe van redes is ons aktivisme- en beveiligingsblad, BKA Boere Krisis Aksie, sopas vir die tweede keer in 2 maande van Facebook verwyder. Die vorige keer het ons kontak met 189 000 mense verloor, hierdie keer byna 23000.

Of dit weer die kwaaddoenwerk is van die man wat die vorige keer aanspreeklikheid aanvaar het,
John Dex Rudman van Kommandosorg
, weet ons nie...ewe min as wat ons weet in wie se opdrag hierdie georkestreerde rapportering van ons forums plaasvind. Maar ons kan raai. Dis "iemand" wat die bedreiging van groeiende blanke eenheid ten alle koste moet vernietig.

Uiteraard sal ons maar weer appel aanteken en maar weer begin. Ons gooi nie so maklik tou op nie. Maar ons vergeet ook nie so maklik nie...

Bepaald is Front Nasionaal SA se blaaie en ook Dossier Volksbelange onder skoot. Ons moes juis verlede week daar keer toe 'n familielid van Rudman probeer insluip het.

Maak dus maar seker dat jy aansluit by ALBEI FN se blaaie.

Binnekort sal ons die nuwe webblaaie vir FN en BKA bekend stel waarna dit ons hoof kommunikasiemiddele sal word en die sosiale media grootliks rugsteun.

Ons sal die skakel na n nuwe BKA hier plaas indien ons nie die een wat verwyder is kan herwin nie


Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Post Reply

Return to “Boere Krisis Aksie (BKA)”