Fatima Abdool Visie President UIM Vs `scamsters`

Fatima Abdool
Visie President UIM
Kubaan
Site Admin
Posts: 416
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Fatima Abdool Visie President UIM Vs `scamsters`

Post: # 354Unread post Kubaan »

Fatima Abdool Visie President UIM Vs `scamsters`
Wees gewaarsku
Kwaai Antie

Mense hoe `commin` en laag kan `n mens daal om vir `n `scamster` op te kom.
Luister hoe Fatima Abdool wragtig opstaan vir 00Debbie Els.
Waarheen is die Wereld oppad.
Moet asseblief net nie skrik vir die kwaai Antie wat kwaadraak vir `n spieel nie.
Ek dink Ramaphosa het net so lekker gelag soos ek.



Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Kubaan
Site Admin
Posts: 416
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Fatima Abdool Visie President UIM Vs `scamsters`

Post: # 361Unread post Kubaan »

Koos Kotze
Vid is verwyder

Hanlie Agenbag Nel
Koos Kotze hoekom is die video toe verwyder??? Dit help mos nie mens post goed en sê dinge op social media en delete dit agterna nie. As mens n public figure is moet mens maar ownership neem vir wat jy doen en sê of woe??

Ronel Nel
Hanlie Agenbag Nel se ek ook

Pottie Potgieter
Die vid was verwyder toe hy binne 3 Minute gerapporteer was maar ek het hom onmiddelik geskuif waar net `n Hofbevel hom tans kan laat afhaal nes my webblad skandpaal.co.za
Wat die mense nie weet nie en ek kan dit nou maar se is dat ek alles dupliseer op die Dark Web in Noorwee.
Die probleem wat enigiemand daar het is dat dit nie eers met `n Hofbevel afgehaal kan word nie want as ek laai verander die wagwoorde onmiddelik en nie eers ek kan dit weer afhaal nie en die voordeel daarvan is dat dit eers na `n Jaar of twee in soekenjins begin uitkom en dan is ek dalk al dood maar hulle Kinders en Kleinkinders sal sien wie en wat hulle eintlik was en teen daai tyd sal Rekenaars ook seker in elke klaskamer wees so iemand sal dit optel.

Hanlie Agenbag Nel
Wat my net BAIE BEKOMMER is almal verkondig "GET INFORMATION FOR YOURSELF"!!! Almal gil ten hemele "DOEN JOU NAVORSING" en "STAAN OP VIR JOUSELF"!!!
Maar hoeveel van hierdie sogenaamde leaders het in hierdie EEN Debbie Els geval hul eie navorsing gedoen. Almal jump op die trein en blameer ons omdat ons nou ons huiswerk gedoen het en omdat ons opstaan vir wat reg is. NDB, Fatima, Schalk, Jarred, 00dess die hele worx is nou teen CB en Derek Watts... het 1 van julle al ooit gedink hoe gat julle naam gemaak gaan word as julle so te kere gegaan het om die Perdeby so kwalik te neem. Doen my n guns... doen julle navorsing ook... practice what you preach

Jacqueline Pretorius
Hanlie Agenbag Nel my 🌹gelukkig het ek my naevorsing van dag een gedoen my ❤😉🌟👐🌹👏🌹

Pottie Potgieter
Liewe GENADE mense maar hierdie Groep word 24/7 dopgehou en vinnig gerapporteer.
Skakel werander so `refresh` net en gaan lag lekker.

Hanlie Agenbag Nel
Pottie Potgieter hahahaha ai iewers steek die perdeby n nerve raak

Louwrens Du Plessis
Pottie Potgieter die waarheid slaan hul hard op die voorkop...

Simon N Poysden
Pottie Potgieter Ja Pottie, hulle hou nie van die waarheid nie....dis 'n hele klomp van hulle en ek glo nie ons sal ooit die waarheid agter sal kom nie. Wat her van ons ou vriend Ghyll en haar makkers geword.....daar was mos 'n groot klomp van hulle wat hulle sleg gese het, probeer om mense in die moelikheid trap...nou is daar stilte. Was daar nie dalk Hofsake nie, as wel dan moet daar openbare rekords van die uitslag wees. Ek so wraggies wil sien howeveel van hulle, hulle gat gesien het.

Pottie Potgieter
Simon N Poysden Ja so gepraat met haar en die -+-R30 000 bedrog met insamelings van Honde Kos.
Nee hulle is nognie `off the hook` nie dis net dat die 00Debbs aangeleentheid ons heeltemal vasgevang het maar sodra haar saak Hof toe gaan kom ons weer by hulle ook uit.

Jacqueline Pretorius
Pottie Potgieter my 🌹who cares if we been watched this is a group of exposing lies and THRUTH my 🌹👏😉🔥🌹🌟

Pottie Potgieter
Fokkit die By steek en hy steek diep en NEE, dit is nie `n donnerse Gay By nie.
Die By is strait en reguit met BEWYSE.

Hanlie Agenbag Nel
Pottie Potgieter ek wil die bewyse sien.... jy weet ek question alles

Pottie Potgieter
Hanlie Agenbag Nel Jip maar nou het hulle hul gatte 6/love gesien en More is `n Dag te laat, hulle kry nie die All Debbo video af nie.
Eisshhh

Hanlie Agenbag Nel
Pottie Potgieter ja en ek weet nie wie skree deesdae die hardste nie... joh!!! Ons sal hulle moet begin adverteer aan die volk - per uur om jou kinders bang te maak!!! (Dan kyk ons wie kry die hoogste prys per uur). Ons kan dalk daaraan dink om die fondse wat bymekaar gemaak word dan aan onse Debs te donate vir haar "deep detox" by oom Laz

Louwrens Du Plessis
Pottie Potgieter en die by se gif steek diep in hul gewete. Dit brand al die stront om uit te kon.

Renea Conradie
Ek lees al die kommentare en ek wonder....... ekself was n groot Debbie Els aanhanger totdat ek ingeskakel het by julle groep. Groot was my ontnugtering toe ek al die dinge lees oor Debbie Els😳🙈. Ek het waaragtig gedink dat sy goeie werk doen en n maand gelede sou ek my aan haar kant geskaar het. Fatima Abdool is miskien ook nog onder die wanindruk dat Els goeie werk gedoen het. Voordat mense haar stenig, dink daaraan...... hoop nie ek trap op tone nie - dit is net my mening.

Hanlie Agenbag Nel
Renea Conradie nee sy word glad nie gestenig jy sal sien ek sê uitdruklik al die mense soos Schalk, Fatima, Franswa, NDB ens wat nou sulke insinuasies maak asof ons net moeilikheid makers is en asof CB en Derek Watts nou so sleg is moet dalk net navorsing doen en kyk of Debbie dalk rerig is wat sy voorgee. Het 1 van hulle ooit hul feite gecheck ... ek glo nie. Hulle almal neem net aan ons saai net onmin. Verstaan jy wat ek sê.. hoekom kontak Fatima nie eers vir Pottie Potgieter of vir my en hoor of ons bewyse het nie VOORDAT hulle so afgaan. Hulle is immers publieke figure wat eers feite moet agtermekaar kry voor hulle net aanval. Hulle doen presies dit wat hulle Carte Blanche en die Perdeby en Pottie nogals by name van beskuldig. Nee

Annette Jardim
Hierdie is by verre die beste blad. Feite en waarheid!!

Wendy Swannell
I kinda agree with her message as I'm pro choice, not anti-jab, we should all have the right to choose.
I stopped following her when she joined SA's future president 😂 ndb
So happy that i did that now more than ever when i see her supporting 00sniffels 🙄
Prozac anyone? 😏

Hanlie Agenbag Nel
Wendy Swannell yes 75 for me pls

Hanlie Agenbag Nel
Allthough after I saw the president and this vice I think they must rather get a few prozaks...

Wendy Swannell
Hanlie Agenbag Nel rather sooner than later, chill pills may prevent hysterical rants such as this 🤦‍♀️🙆‍♀️

Veronica Karstel
Wendy Swannell the truth hurts doesnt it. Open your eyes before its too late

Veronica Karstel
Wendy Swannell she speaks the truth so does 00Dezz

Pottie Potgieter
Veronica Karstel So jy Glo ook ons is NWO.....

Veronica Karstel
Pottie Potgieter CR and his clan for sure. But the bastards wont win this war. They can take their jabs and shove it right up you know where. I will not be chipped like a dog.

Veronica Karstel
Pottie Potgieter ja die ryk Rothchilds en kie het beheer oor baie lande vanaf 1800s. Watch moments in time of 00dezz and its history repeating itself. Hitler se ouma was an illegitimate child of the Rothchilds. She was a maid in their house and they are jews. History repeating itself but peoples eyes are open this time round. All over the world

Veronica Karstel
Pottie Potgieter they will control us. All 500 million of us the rest they will eliminate via the clotshot. People 30 year old dropping down with heart problems. Two years of this shit then 500 mill will remain but not.in Africa. African showed them a toffee and found the sun and lemon tea instead of injections. 2%.of Nigeria clotshotted. So the stupidest continent will outlive the first worlds like Australia. Watch this space

Pottie Potgieter
Veronica Karstel Dame asseblief, as jy die snert van Desmund lekogies Barnardo van Organic Humanity Movement glo is jy klaar verlore saam met hom en Oorle Siener Bernardo wat sy kop gesmokkel het.
Regtig nou......

Veronica Karstel
Pottie Potgieter its not only him. There are many people saying the same all over the world

Pottie Potgieter
Veronica Karstel En so ook is daar honderd duisende Gelowe wat ook hul eie dinge glo regoor die Wereld.

Nico Schultz
Pottie Potgieter ....daar is oor die 3 000 gode.....ek kies Thor.....laaik sy hammer kwaai..... 😂👍🏻🤣💪🏻🤣

Ronel Nel
Hel ek het lanklaas so lekker gelag vir iemand wat n gat van haarself maak om scammers te verdedig. Dis skies my taal kak funny.

Pottie Potgieter
Ronel Nel Ongelooflik ne, sy verloor haarself heeltemal.

Ronel Nel
Pottie Potgieter
Hilary Duff Laughing GIF by YoungerTV

Janet Sneyd
Disliked that woman from the start (Deb) . Ek grill my dood vir haar. How people believe the 💩 that comes out her mouth astounds me .

Cenetta Lake
Het julle na Fatima se boodskap geluister van die begin tot die einde? Waarmee verskil julle, as ek mag vra? (uitgesluit Debbie) Verstaan julle nie die vrou se frustrasie nie en hoekom sy so "kwaai" is nie? Genade...sy het ook onder andere gepraat van n baba wat verwyder was van die ma in die hospitaal sonder enige verduideliking. Sy het gepraat met baie emosie en passie en was moerig ja. Ek sou ook wees. Is dit nodig dat mense verby al dit kyk en hammer op die Debbbie-storie?🤷🏼‍♀️

Hanlie Agenbag Nel
Cenetta Lake uhmmm ja... as mens haar nou nie volg nie en net die ou stukkie word deur Debbie Els op haar page gepost om haarself mee te polish dan isit ongelukkig al wat mens hoor. Dus.... my argument bly steeds as jy n publieke figuur is maak seker van jou feite voor jy ander judge van wie jy ook maar niks weet nie.

Jacqueline Pretorius
Hulle is almal in trust niemand 🙈🤔🌹

Hanlie Agenbag Nel
Jacqueline Pretorius korrek... dis hoekom almal nou so opstaan en vir Debbie kom baklei

Jacqueline Pretorius
En om te dink ek het met all die one man operations and MOVEMENTS gewerk en hulle het my soos n vrot apple een Kant gegooi ek wonder hoekom 🤔😳🙈🌹👏

Hanlie Agenbag Nel
Jacqueline Pretorius geld!!! Elkeen wil koning kraai op sy eie molshoop.

Jacqueline Pretorius
Hanlie Agenbag Nel my 🌹ja geld en hulle het gesien ek Sal nie dinge onder n mat vee nie ek is te eerlik I might blow the cover my 🌹😉🌟👏🤣🌹

Hanlie Agenbag Nel
Jacqueline Pretorius dis soos dinge moet werk🤗

Alida Botha
Ek was ook n Debbie vir plaas moorde. Waar my ogies oop gegaan het met Debbie was die skool storie met eff.. Waar sy gestaan het met Bikers en waar die moeilikheid was.. Toe besef ek.. Fatima ja sy is baie teen vaccinne.. Wel daar is so baie dinge daar omtrent... Ek luister Dr John Campbell en hy is n vaccinne mens maar ook waarsku hy en wat intresant is hy praat oor elke land en sy inligting oor hoe jy ingespuit word en mense met hart proebleme.. Hy gee feite..

Sheila Fennell
Alida Botha a voice of reason. At least about Dr John Campbell. I trust him. Amongst all the confusion and chaos which I'm clueless about, including this group, I quietly just listen to him. My husband and I have barely survived covid pneumonia. He now has clots in his lung. Dr Campbell suggests that having had the illness your immunity might be better than the vaccine. As
Alida Botha
Sheila Fennell thank you

Sheila Fennell
Alida Botha you deserved it🤗

Justin Mostert
It is mind boggling and even frustrating how many people believe the scamster's and their stories. Pleading cos they are dying of cancer.... send funds for a good cause... Look at me and the good I do... People are attacking me... back injuries... wheelchair and miraculous recovery... and who knows what other madness... Yes, how on earth do they believe their own crap and even the public too, you might wonder? Simple.... Be thankful that you have God's grace to be able to see Satan at work. Others are not so fortunate... their eyes and ears are covered with scales ( as it is written)... therefore they cannot see or hear the lies and deciet and blindly follow the deceiver. There is also one big lie that has befallen this world and people are blindly following. It is said that a wise man holds his tongue. I have chosen to stay silent on that issue until the truth is revealed.... because " Do not argue with stupid people. They will drag you down to their level and you will lose".

Suezette Craven
Justin Mostert i agree 💯

Hanlie Agenbag Nel
Justin Mostert somewhere somebody must be willing to be dragged through the mud so that somebody can be exposed. If all of us just keep silent while we know innocent people are being tricked into donating money this things will never stop.

Justin Mostert
Hanlie Agenbag Nel ... I agree. There are those that are tasked with exposing and bringing to light the deceit.

Bonnie Poysden
Well just my input ..my beautiful grandson of 13 has got covid ....whether the hospitals are full or not ...covid is real ..

Justin Mostert
Bonnie Poysden ... I agree that Covid is real. However, I have my own misgivings on the treatment though... speaking from personal experience. All the very best to your grandson.

Bonnie Poysden
Justin Mostert thankyou

Nico Schultz
Bonnie Poysden ....how did you know he had Covid ?
Yes by test... !!!
I'm sorry dear, my personal experiences with false positives, and then wrong protocol for treatment by medical staff..... it's Scarry.
My personal opinion, it does not exist anymore, alot of people will disagree with me in debate....but that's why it's my personal opinion... 👍🏻...💪🏻

Pottie Potgieter
Nico Schultz Malaria toets ook nou al C+

Bonnie Poysden
..and Debbie well she lied and lied and lied and now lies have caught up with her

Paul Van Niekerk
Met Senekal 2 het ek al gesien die Debbie vroumens is n gatvatter....mense net bedrieg
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Post Reply

Return to “Fatima Abdool”