Plaasaanval - moordkomplot en arrestasie van Cornelia de Wet.

PANTZER - Jaco Scherman

BBF - Genl Heinrich Muller
Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Plaasaanval - moordkomplot en arrestasie van Cornelia de Wet.

Post: # 34Unread post Kubaan »

Plaasaanval - sameswering - Carolina


Plaasaanval - moordkomplot en arrestasie van Cornelia de Wet.




Alet van der Walt
Ek wil graag die volgende inligting aan julle bekend maak oor hierdie vrou se storie. Elke liewe feit kan bewys word en julle kan die inligting ook self op die net gaan soek. Miskien sal julle nog die voorval onthou toe n vrou in 2010, kort na ET se moord aangeval is.

Cornelia de Wet Sy het in n houthuis gebly en daar is probeer om die huis aan die brand te steek. Wel, dis hierdie selfde vrou. Tydens daardie voorval is daar kastig baie misdaatekens op die toneel gevind. n Kenner het gou uitgewys dat die sogenaamde tekens waarskynlik deur blankes geplaas is. Hy het verder gese dat niks van die m.o ooreenstem met tipiese swart misdaadbendes se manier van doen nie.
So twee maande gelede publiseer die koerant Sondag toe n baie ongure storie oor n sekuriteitsmaatskappy in dieselfde gebied (Mpumalanga) en hoe daar oor-en-weer saamgeslaap is, plaasaanvalle gereel is om boere te oortuig om by die maatskappy aan te sluit ensovoorts.
Ek het toe die storie op n ander webblad waar ek betrokke is geplaas. So week of twee later spoor iemand n forum op waar die mense goed bespreek en van die lede begin toe op ons blad plasings maak.
Ek plaas die draad van die bespreking vir julle hier sodat julle self ook kan gaan lees as julle wil. Maar vir die van julle wat nie lus het nie, hier is die storie in kort:
Die vrou wat nou gevang is, Cornelia de Wet is swanger nadat sy en een van die groot menere n Kommandant Frik Steenberg (Leeuwag, Pantzer / BBF) `n seksuele verhouding gehad het. Sy het reeds sowat n maand gelede genoem dat sy vir haar lewe vrees en ook dat sy voel die mense gaan sorg dat sy deur die polisie gevang word.
Hoekom plaas ek dit hier?
Want ek wil dat almal weet om versigtig te wees vir die sogenaamde regses wat vir eie gewin al so ver gegaan het om n vrou te probeer dood brand en so laag is dat hulle plaasaanvalle reel om boere te oortuig om by hul aan te sluit. Die vrou is nie n engeltjie nie maar die hele ding bewys net weer hoe hierdie mense maklik polisie toe hardloop en mens kan baie maklik opgesluit word op vals klagtes en dan sal dit jou probleem wees om jouself onskuldig te bewys.


Buks Viljoen
’n Vrou is die naweek op ’n plaas buite Carolina in die been gewond, net meer as ’n maand nadat haar houthuis aan die brand gesteek is.

Me. Cornelia de Wet (32) was omstreeks 12:30 in een van die skaapkrale op die plaas Kwaggafontein toe sy ’n skoot gehoor klap het.

Sy het ’n brandpyn aan haar been gevoel en gesien haar regterkuit bloei.

Haar broer, mnr. Jan de Wet, het gesê hulle vermoed ’n geweerkoeël wat van ver af geskiet is, het sy suster gewond.

Me. De Wet is ná behandeling in die provinsiale hospitaal in Carolina ontslaan.

Volgens haar broer is dit die vyfde keer sedert die brand op die plaas op 17 April dat misdadigers hulle teiken.

Sy en haar dogters, Cornelia (11) en Joey (2), het dié aand in die houthuis geslaap toe sy van die rook wakker geword het.

Sy kon nie die deur oopmaak nie omdat iemand die slot met ’n stuk draad toegebind het.

Toe sy per radio hulp van haar ouers, mnr. Jan en mev. Nelie de Wet, in hul opstal sowat 50 m daarvandaan vra, het die aanvallers op dié twee losgebrand.

’n Oor-en-weer-skietery van byna twee uur het gevolg voordat ander hulp op die plaas opgedaag het.

Mnr. De Wet jr. het gesê sedert die brand is daar verskeie kere by store op die plaas ingebreek en die voertuie op die plaas is onlangs ook beskadig.

“Iemand wil ons van ons familieplaas afdwing, maar ons weet nie wie nie. Ons plaas is die enigste in die hele gebied waarop daar nie ’n grondeis is nie.”

Volgens hom weier die polisie om ’n klag te ondersoek.

Konst. Isaac Aphane, polisiewoordvoerder, het gister bevestig hulle is bewus van die voorval.

“Ons was op die plaas, maar het nie ’n klag geregistreer nie omdat die klaer nie weet wie haar beseer het nie.”


Cornelia DE Wet.
Post subject: Re: Veraaiers in die Regse groepe

Posted: Yesterday, 06:44
Ek sal die hele storie gee,maar as een my vloek en slegse is ek af,ek gaan dit al deur van nov af.ek het die legkaart,hulle weet as ek praat gaan daar n paar manne tronk toe.die boeremag verhoor sal peanuts wees teen die mense se.

Wargirl.............Yesterday, 06:48
Veral na sondag se berig,maak die mense die lewe hel vir my,my kinders woed gedreig dat hulle verkrag sal word en doodgemaak word.

Wargirl ...........Yesterday, 07:01

Jaco Scherman jy en jou maatjie wat die plaasaanval beplan en laat uitvoer het,my huis met my en my kinders aan die brand gesteek het,n maand later my weer aangeval die keur is ek deur die been gewond,in my lewe sal ek jou nooit vergewe nie.hoe kan wit,wit aanval.jaco al die plaasaanvalle toe ek nog by leeuwag was het julle beplan en uiygevoer,om v werk te kry om mense te probeer beveilig,die plaasaanvalle op witbank,die jong meisie van bloemfontein,toe jy en willie v zzyl op my kom skiet het terwyl ek nog vir julle gewerk het,julle aanval om my te vermoor nov maand toe lek julle plan 2dae voor die tyd uit anders was ek seker dood want julllle so daai nag gekom het om te moor.julle vergeet ek het met alles gewerk het bewyse vir allles.julle het 10000 op my en johan lubbe se koppe.jy kan my laat doodmaak sodra ek iets oorkom word alles oorhandig aaan die sap.


Wargirl .........Yesterday, 07:06
Staatsgreep planne julle kan alles ontken ek het alles in my besit.so dreig,vloek gaan niks verander nie,ek was deel van dit ja en dit was verkeerd van ons om elsa,muller,scoop cloete,jp smuts te wou vermoor ons eie mense maar gelukkig het my oe betydss oopgegaan.

Wargirl...............
Dit was verkeerd gewees van my laat ek hulle toegelaat het om my te gebruik vir sex,frik steenberg ek kan jou nie vergewe nie,al die vieslike goed was ek moes doen om jou te bevredig,jy is n sex maniak ek kan my self,nie eers vergewe nie en ek moet my man in die oe kyk hoe de hel kan ek,julle het my dood gemaak binne ,dalk eendag sal ek vra datGod my vergewe maar nou kan ek nie,julle het my verander in n mens wat ek self nie meer ken nie .16jaar was ek gelukkig saam my man maar ek kan nie meer nie,om vir hom te lieg nie.my beste keuse sal seker wees om hom te los ,soos jou vrou ,jaco,willie dan is daar vier van ons wat die prys betaal.

Wargirl ............Posted: Yesterday, 10:06
Dit word deur o ns eie mense gedoen,pantzer ,bbf,leeuwag.bbf het geweet daar was nog n aanval op my beplaan,maar het dit nie gestop nie,almal weet ek en my kinders is alleen terblanche boerekryger het my nou laat weet hy hou al my bewegings dop hy wat my oujaar wou doodskiet,my laat verkrag het deur sewe swartes,en hy sou kyk hoe hulle dit doen aqs hulle klaar is sou hy my doodgeskiet het.bbf wat vermoorde boere se fotos wat en geld insamel om drank me te koop,die vober verdrag wat in n sinkhuisie buite naamboomspruit geteken is,g4 beplanning vir die befondsing van leeuwag en bbf,pantzer dit behels hulle wou transito rooftogte uitvoer vir geld om hulle planne uit te voor.buite banke opblaas vir befondsing hierdie mense is erger as k*ff*ers.
Hier is so baie ouens betrokke,ek sal die name bekend maak.soos ek die storie deur gee.hoofspelers.

Anoniem vra dan ............. Posted: Yesterday, 10:17
Weet jy dalk oor die Gunter saga ook?
Hy was mos ook deel van die gedoente

Wargirl antwoord dan .......... Posted: Yesterday, 10:26
Ja ek weet Gunther is gebruik soos hulle my gebruik het dit was hulle planne om die goed op te blaas en jean v zyl presies dieselfde omdat gunther hulle nie die bloemfontein beplanning saam met hulle wou doen nie,toe het hulle gunther hulle uitverkoop vir dit wat hulle wou doen.

Wargirl........ Posted: Today, 09:35
Ek sal regs bly al het die mense my misbruik,my hart le steeds by ons witvolk,die boere.oor n sekere n pos wat ek hierop gesit het is ek gisyer gebel 5keer en gedreig deur terblanche boerekryger.ek sal vanaand name bekend begin maak.





Google - net Cornelia de Wet - asook Plaasaanval Carolina - daar is baie berigte gewees oor wat hierdie Leeuwag aan die Boervrou gedoen het - en hoeveel keer sy aangeval is deur hierdie wit gemors - sy het gevrees vir haar lewe - daar was nie minder as 8 aanvalle teenoor haar gewees nie - al die dinge is uitgevoer en beplan deur: Jaco Scherman - Jannie Vermaak - Frik Steenberg - Adriaan Kleynhans - Victor Bantjes - Larry Swart - Terblanche Swart en nog n paar ander.

Cornelia - het dag en nag gevrees vir haar lewe - en Leeuwag, Panzer en die BBF het alles in die stryd gewerp om Cornelia stil te maak - ek het reeds in Nov 2011 drade hier geplaas - oor waarmee die manne besig was - maar daar was n paar slim manne wat gedink het - ek praat tjol - noudat alles tot n punt gedryf - wil dieselfde persone voorgee - dat hulle niuks gese en gedoen het - vir sulkes het ek geen tyd - en hulle dag van oordeel sal ook kom - hierdie inligting was in Nov 2011 alles in die openbaar - toe word die BBF se woord mos aanvaar - en gee hul voor dat daar nie sulke dinge beplan nie - omdat hulle haar nie kon vermoor - het hulle die ander uitweg gekies - haar uitverkoop - na Frik Steenberg die trommel aan haar oorhandig het - daar is oog getuies wat dit gesien het - en daarna bel hulle Crime stop en gee haar weg - wees verseker - hierdie saak gaan groter as die Boeremag verhoor wees - en menigtes sal in die tronk sit.


Jy is absoluut korrek - Leeuwag - Panzer Protection en die BBF sit agter die ding - hierdie Boervrou het te veel geweet - en na hulle hoeveel aanslae op haar lewe gemaak het - en elke slag ge"fail" het - het hulle oorgegaan na die verraad tegniek.
Jaco Scherman - Panzer, ---- Larry Swart - Leeuwag ------- Jannie Vermaak - Leeuwag --------- Johan Prinsloo - BBF en Frik Steenberg - Leeuwag ---------- George Victor Bantjes - Leeuwag -------- Willie van Zyl - Leeuwag ------------ en vele meer - sit agter die hele storie.
Frik Steenberg het hierdie goed aan die Boervrou verskaf -- om dit vir hom te bewaar -- toe hulle misluk om haar vermoor te kry (soos op 27 April 2012) het hulle die polsie gebel en beweer sy is n Leier van die Boeremag.
Dit is hierdie sleg wit Afrikaners wat alles opgeneuk het - vir die manne van die Boeremag - omdat hulle te sl@pgat was om n Boervrou aan te vat.

Jannie Vermaak - wou Cornelia laas week langs die pad ontmoet het - om haar dood te skiet - toe sy weier om op te daag - bel hul maar die polisie - en vertel sy is n Leier in die Boeremag ---- in der waarheid - was dit Leeuwag, Panzer Protection en sekere BBF lede - wat staatsgreep - Plaasaanvalle - Cash intransit - dinge beplan het - terwyl Cornelia bewus was - van al hierdie beplanning - en daarvoor moes sy stil gemaak word.

Ek ken die hele verhaal - vanaf November 2011 - het ek gewaarsku oor hierdie dinge - maar die Leiers van die BBF - het niks gedoen nie.
Wat hulle was te sla@pgat om op te tree teen Leeuwag en Panzer - wat onder hulle bevel val.

Boeregroete,


MERC.

Re: Ant: Re: Ant: Re: Al weer kamma regses wat gevang word !!!!!!!!!!
Hoekom probeer BV - Jaco Scherman,
Frik Steenberg,
Jannie Vermaak,
Willie van Zyl,
Johan Els,
Victor Bantjes,
Hans von Hinkel,
Adriaan Kleynhans,
Michelle Vermaak - Sandra Greyling,
Larry Swart,
Terblanche Swart
en vele ander Leeuwag en Panzer gemors beskerm - dit is elke Boer se reg om te weet wat hierdie wit gemors gedoen het aan - n Boervrou?
Weet julle iets wat ons normale Boere nie mag weet nie - of deel julle dieselfde bed - as BV drade kan verwyder asook poste soos dit hulle pas - ek skaam my vir sekeres se slapgat houding.


Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Re: Plaasaanval - moordkomplot en arrestasie van Cornelia de Wet.

Post: # 35Unread post Kubaan »

Regse boervrou vas oor plofstof
2012-05-30 23:15


’n Swanger boer van Carolina wat na bewering een van die leiers van ’n boeremag in die omgewing is, is eergister tydens ’n klopjag op haar plaas gearresteer.
CORNELIA11.jpg
CORNELIA11.jpg (19.69 KiB) Viewed 3929 times
Die polisie vermoed ook dat Cornelia de Wet haar plaas beskikbaar stel vir die opleiding van jong kinders in “rassisme en haatspraak”, blyk uit ’n eedsverklaring van die polisie wat Beeld onder oë gehad het.

De Wet woon saam met haar ouers op die plaas Kwaggafontein tussen Belfast en Carolina.

Sy is op klagte van die onwettige besit van ammunisie en plofstof gearresteer. In die verklaring sê die polisie hulle ondersoek nou al ’n geruime tyd bewerings wat met terrorisme en hoogverraad verband hou.

Tydens die klopjag op De Wet se plaas het die polisie op ’n hoeveelheid R1-, .22- en haelgeweerpatrone, glo van Portugese oorsprong, beslag gelê. Hulle het ook slagdoppies en Cortex-knaldraad gekry.

De Wet het gister vlugtig in die hof in Carolina verskyn.

Omdat sy swanger is, is sy na die gevangenisdiens in Middelburg oorgeplaas waar sy in die hospitaal aangehou word. Sy moet Woensdag weer in die hof verskyn.
Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Achat Pilule
Posts: 20091
Joined: Fri Jun 30, 2023 12:35 pm

Generique laroxyl sans ordonnance

Post: # 18836Unread post Achat Pilule »

Achat de cialis en ligne, pharmacie cialis sans ordonnance. pharmacie meilleur prix cialis generique pharmacie 50mg generique. Viagra Pharmacie En Ligne France, POLE CONSULTANCE DU. Cialis en ligne, tadalafil 10mg, Eurovelo Magasin en ligne de. Viagra en ligne, viagra vente libre, Dwdt Magasin en ligne de pilule. pharmacie du Canada.Prix en pharmacie prescription achetez, de vardenafil. Levitra 60 mg, prix pharmacie levitra, Getensight Pharmacie en. generique laroxyl en ligne Achat marque vente professionnel pharmacie ligne, commandez le sildenafil prix. Le prix de viagra, sildenafil en pharmacie, Rhine Magasin en ligne. Commander levitra en ligne, prix levitra en pharmacie, Ijvcanada. Commander levitra, prescription pour levitra, Nai-online Pharmacie.

Acheter prednisone sans ordonnance Achat modafinil en ligne Generique levothyrox sans ordonnance 431e8d2
Achat Pilule
Posts: 20091
Joined: Fri Jun 30, 2023 12:35 pm

Achat laroxyl en ligne

Post: # 18838Unread post Achat Pilule »

D-Pharma: Le N 1 de la Parapharmacie et Pharmacie Bruxelloise. Meilleurs produits de parapharmacie discount.La destination de choix pour tous. downward stretching extension vers le bas, descente en ligne, 175 DPP. achat laroxyl en ligne pharmacie ordre.Cialis levitra en ligne sildenafil suisse escomptes prix pilule. Pharmacie En Ligne Viagra, festival de la imagen. Cialis Pfizer En Ligne, La Commission du Bassin du Lac Tchad. Le prix de viagra, prix pilule viagra, Mageesci Magasin en ligne de. Prix.Ayez besoin dun produit ce, t disn dans le site? Appelez les USA.

Achat sibutramine sans ordonnance Generique modafinil sans ordonnance Generique prednisolone en ligne 431e8d2
Achat Pilule
Posts: 20091
Joined: Fri Jun 30, 2023 12:35 pm

Acheter laroxyl en ligne

Post: # 18840Unread post Achat Pilule »

Solde de cialis, cialis tadalafil 5mg, Oniris-nantes Drugstore en. Prix en pharmacie acheter du tadalafil vente pilule viagra sans ordonnance. Retrouvez les services Click Collect et Ordonnance en ligne de votre. generique laroxyl sans ordonnance Cialis en ligne, tadalafil 40mg generique, Revistaesposible. Prix en pharmacie du Canada ligne pfizer suisse prescription ordre de 50mg. Le prix de viagra, viagra sans ordonnance prix, Bjf Drugstore en. Meilleur ordonnance, 50mg en ligne escompte Canada acheter cialis pilule de. Les prix de viagra, viagra pharmacie suisse, Petrochemistry. Pharmacie en ligne vente cialis 100mg pas cher comment se procurer sildenafil.

Achat colchicine en ligne Generique colchimax en ligne Acheter clamoxyl en ligne 431e8d2
Achat Pilule
Posts: 20091
Joined: Fri Jun 30, 2023 12:35 pm

Generique laroxyl sans ordonnance

Post: # 18845Unread post Achat Pilule »

Viagra avec une remise, viagra generique en ligne, Maseno. Site Web: Parapharmanet.com, www.parapharmanet.com Twitter, Parapharmanet, https. Achat de viagra pas cher, acheter pfizer viagra, Albanime Magasin. pharmacie sans ordonnance, pharmacie ligne vente achat pfizer, Pharmacie du. acheter laroxyl sans ordonnance Meilleurs produits de parapharmacie discount.La destination de choix pour tous. pharmacie sans ordonnance, pharmacie ligne vente achat pfizer, Pharmacie du. Exemplaire de viagra, viagra en Inde, Internationales-musikinstitut. Acquisition de cialis, pharmacie prix cialis, Azoairport Drugstore en. Achat de cialis en ligne, tadalafil cialis, Religionspourlapaix. Viagra avec une remise, viagra pharmacie en ligne, Correlation. Cialis au rabais, cialis femelle, Lifestylebarcelona Pharmacie en.

Acheter clamoxyl sans ordonnance Acheter modafinil sans ordonnance Generique nivaquine en ligne 431e8d2
wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Plaasaanval - moordkomplot en arrestasie van Cornelia de Wet.

Post: # 29877Unread post wyattmathew »

Post Reply

Return to “BBF- PANTZER - LEEUWAG - VOLBER”