En toe skaam ons weereens ons oë uit ons koppe

Kubaan
Site Admin
Posts: 416
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

En toe skaam ons weereens ons oë uit ons koppe

Post: # 196Unread post Kubaan »

En toe skaam ons weereens ons oë uit ons koppe

Postby Kubaan » Fri Jun 21, 2013 3:50 pm

Suid Afrikaners op wie ons trots is en vir wie ons skaam kry.
23 hours ago
En toe skaam ons weereens ons oë uit ons koppe vir sommige van ons mede landsgenote.

Steve Hoffmeyer het gister die onderstaande grafiese voorstelling van moorde in SA op sy blad geplaas, en sy plasing is kort daarna in tipiese Lemming styl deur Sunete Bridges ook op haar blad geplaas as "die verhouding van "Moorde op Swart mense" gedurende Apartheid vs. die Hoeveelheid blankes wat deur Swart mense vermoor is sedert 1994 as persentasies aan. Die rede vir die voorstelling is die wanpersepsie wat die wereld oor vekondig word dat Wit mense Swart mense afgemaai het voor '94. Die "Pie Chart" verskyn in 'n boek deur Vusile Tshabalala. " (Ja Rendier ons het gesien sy het OOK 'n spelfout begaan )

Gelukkig het Steve intussen die belaglikheid van Tshabalala se redenasie raakgesien en as volg daaroor reageer: "You'll be happy to know I'm revising the pie-chart below. You are going to wish I had kept it, although the one below is comparing apples with pears. It should be separate charts (pre&post Apartheid). It does nothing to the stats though. Ek skryf dit in Engels want die anti-Afrikaners kla meeste daaroor. Dis reg as ons kan reageer op kritiek. Dankie daarvoor."

Dankie Steve. Dit is erg genoeg dat sekere mense hulle name weekliks in die sosiale media vergat met hulle gebrekkige kennis en swak begrip vir syfers. Ons waardeer jou regstelling. Die blote feit dat daar egter steeds persone is wat die gemiddelde Suid Afrikaner se intelligensie onderskat deur sulke snert as die waarheid te verkondig, steek ons dwars in die krop. Dit lyk nie asof die letter "S" in dieselfde sin gebruik kan word as "sanger" en "Statistiek" nie. Na regte behoort diegene wat dit steeds aan almal voorhou as die waarheid, hulle mede-landgenote om verskoning te vra.


Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
Post Reply

Return to “Sunette Bridges”