Steve vat 'n kans oor wit moorde

Kubaan
Site Admin
Posts: 430
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 18Unread post Kubaan »

Steve vat 'n kans oor wit moorde
2013-06-29 23:44

Eers het duisende aanhangers gesê hulle ­“like” die bewering deur die sanger ­Steve Hofmeyr dat wit mense uitgemoor word “soos vlieë”.
http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika/Nu ... e-20130629
Nou lyk dit of ­Steve self besef het iets skort met sy syfers en selfs met sy logika.
In twee ondersoeke die afgelope week, een deur ’n onafhanklike webblad vir ondersoekende joernalistiek en die ander deur Rapport, is bevind hoewel plaasmoorde op alle rasse kritieke afmetings aanneem, loop wit Suid-Afrikaners ’n veel geringer risiko om vermoor te word as hul bruin en swart eweknieë.

Hofmeyr het op Facebook en sy blog geskryf: “My stam sterf. Soos vlieë. Ons sterf teen ’n ongekende tempo. En dit in vredestyd.

“Selfs in oorloë het ons nie só gesterf nie. Vandag vertel die massas, waarvan daar vier keer meer is as ons, vir ons hoe ons moet reageer op hierdie brutale slagting wat die wêreld ignoreer. Ons kan nie voorgesê word hoe ons moet reageer op die nalatenskap van ...die struggle of Nelson Mandela terwyl die dogters van ons klein groepie verkrag word en ’n boer elk vyf dae vermoor word nie.”

Daar was “geen” verbetering in die lewenspeil van enige Suid-Afrikaner ná apartheid nie, sê Hofmeyr.

En toe, sy “bewyse”:

* Tussen 1950 en 1994 was daar gemiddeld 7 039 moorde per jaar. In die nuwe Suid-Afrika het die syfer glo tot 24 206 gestyg.

* Wit Suid-Afrikaners word disproporsioneel tot hul bevolkingsgrootte geteiken.

* ’n Wit boer word elke vyf dae vermoor.

Op plase gaan dit inderdaad swaar: die moordkoers op boere is meer as drie keer ­hoër as die nasionale gemiddelde.

In ’n studie deur die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS) is bevind die moordkoers op boere was in 2011-’12 98,8 per 100 000 – meer as drie keer hoër as die nasionale koers van 30,9 en hoër as die moordkoers in Honduras (91,6) – die gevaarlikste land ter wêreld.

Maar dié slagoffers is nie net wit nie, skryf die joernalis Nechama Brodie op die webblad AfricaCheck.

Hofmeyr se ander aansprake is deurspek met foute:

* Die gemiddelde moordkoers tussen 1950 en 1994 kan nie bereken word sonder om die geweldige bevolkingsaanwas in dié jare in ag te neem nie, sê Brodie.

Die enigste manier om te bepaal wat die kans is dat mens vermoor gaan word, is om die moordkoers te bereken relatief tot die grootte van ’n gegewe bevolking.

Dit stel navorsers in staat om lande met verskillende bevolkingsgroottes se moordsyfers te vergelyk.

Appels met appels.

AfricaCheck het na die polisie se misdaadsyfers en navorsing deur onder meer Statistieke Suid-Afrika, die ISS en TLU SA gekyk en bevind:

* Die moordkoers in Suid-Afrika het in 1994 ’n hoogtepunt bereik en sedertdien gedaal. Die 2011-’12-koers van 30,9 per 100 000 mense is ­laer as in 1970 (32,1).

In ’n verteenwoordigende studie van meer as 1 300 moorddossiere in 2009 is bevind 1,8% van al die slagoffers was wit terwyl 86,9% swart was. 9,6% van die slagoffers was bruin, 1% Asiaties en 0,7% se ras was onbekend.

Rapport het hierdie syfers met die bevolkingsgrootte van elke rasgroep vergelyk en bevind:

* Die moordkoers vir wit mense in 2009 was 6,8 uit 100 000 teenoor daardie jaar se nasionale moordkoers van 34,1 – vyf keer laer.

Swart (37,37) en bruin (36,48) Suid-Afrikaners is vermoor teen ’n koers wat vyf en ’n half keer hoër was as vir wit mense, volgens die jongste betroubare inligtingsbron.

Selfs Indiërs was twee keer (13,13) so blootgestel aan moord as wit mense.

“Die navorsing waarop Steve staatmaak, is vol gebreke. As mens ’n bepaalde oortuiging koester, gaan jy net kyk na die navorsing wat daarmee strook,” het dr. Johan Burger van die ISS gesê.

“’n Wit vrou het ’n groter kans om deur haar liefdesmaat vermoor te word as deur ’n onbekende swart man. Ons moenie die werklike probleme miskyk nie,” sê Brodie.

Plaasmoorde moet volgens Burger dringend aandag kry.

“Misdadigers teiken boere omdat hulle geïsoleerd is en omdat daar ’n persepsie bestaan dat hulle ryk is en baie vuurwapens besit,” sê hy.

Hofmeyr wou nie die kwessie met Rapport bespreek nie.

“Steve plaas eersdaags sy reaksie op sy eie sosiale media om foute uit te wys aan albei kante van die argument, veral sy eie,” sê sy woordvoerder, Lindi du Preez.


Faceboek
https://www.facebook.com/groups/Perdeby

Telegram
https://t.me/+AlfWWNYxCm8xMTJk

Twitter
https://twitter.com/DPerdeby

Copyright
@ Perdeby



**FAIR USE**
Fair use Copyright Disclaimer under the South African Copyright Act, allowance is made for “fair use”
for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, education and research.
Fair use is not an infringement of copyright.

This channel is for educational purposes only!!
All my content is / was found on the public domain.
I follow the fair use dealings and fair use guidelines with my opinions and news that I report
to my subscribers about the topic of Gert van Rooyen Investigation.

Fair use permits a party to use a copyrighted work without the
copyright owner's permission for purposes such as criticism,
comment, news reporting, teaching, scholarship, or research.[/size][/b]

ALL MATERIAL AVAILABLE ON SOCIAL MEDIA
wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59626Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59628Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59630Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59632Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59634Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59636Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59637Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59639Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59641Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59643Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59644Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59646Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59648Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59649Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59651Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59653Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59654Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59656Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59658Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59659Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59661Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59663Unread post wyattmathew »

wyattmathew
Posts: 62242
Joined: Mon Jul 17, 2023 7:11 am

Re: Steve vat 'n kans oor wit moorde

Post: # 59664Unread post wyattmathew »

Post Reply

Return to “Steve Hofmeyer”