Tinus Gey van Pittius - Recce

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 212
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Tinus Gey van Pittius - Recce

Post: # 38Post Kubaan
Sun Jun 04, 2017 10:43 am

Recce - Tinus Gey van Pittius

Die regse leier wat sy volgelinge vir ape probeer vat het deur homself voor te doen as ’n oud-recce, het nou VERSKONING gevra vir sy GELIEGERY!

Dinge het duidelik ’n bietjie warm geraak vir genl. Tinus Gey van Pittius, leier van die Ware Boere Weerstandsbeweging (WBW).

Gey van Pittius wat wyd en syd verkondig dat hy lid van die spesiale magte was in die bosoorlog. Hy’t tot onlangs toe boonop met ’n vermoedelik vervalsde operateursbalkie (die kenteken van die recce’s) op sy lapel rondgeloop.
Recce.jpg
Recce.jpg (19.63 KiB) Viewed 558 times
Basic Information
About Tinus "Die wat weet sal weet, en die wie nie weet sal altyd wonder....." Die bos en vlaktes roep.........
Relationship Status Married
Gender Male
Tinus Gey Van Pittius.jpg
Tinus Gey Van Pittius.jpg (20.09 KiB) Viewed 558 times
http://www.recce.co.za/wall-of-shame-1
Mr Tinus Gey van Pittius From Pretoria, South Africa
(added June 2012)

Mr van Pittius has a Facebook web page where he parades in a semi-military uniform sporting a SA Operator's Badge:
Mr van Pittius was never at any time a Special Forces Operator, or even a Special Forces member, in the South African army - highly trained or otherwise - and is not and has never been associated with Special Forces Operators.The SA Special Forces League strongly dissociates itself from Mr van Pittius.
As and when a written apology is received from Mr van Pittius, we will consider removing his name from the site.

EN NOU WAARVOOR AL DIE REGSES LEWE ???
Tinus.jpg
Tinus.jpg (22.86 KiB) Viewed 558 times
Die uitvoerende generaal van die verregse Ware Boere Weerstandsbeweging (WBWB) besoek glo só gereeld ’n NUDISTE-PLAAS buite Rustenburg dat hy nou spottenderwys as “KOLONEL KAALGAT” in regse kringe bekend staan! Daar word selfs gespot dat generaal Tinus Gey van Pittius van Pretoria-Noord op die KAALGAT-PLAAS “WOON”. Dié plaas genaamd Nature Harmony Farm beskryf hulself op hul website as “die ideale familie naturiste-oord in Suid-Afrika, omring deur die hange van die majestueuse Magaliesburg”.


????? Mooi Man, dit is Naturiste plaas en nie Nudiste plaas ni, Groot dankie aan die jaloerse en rugsteker AWB Generale ,Offisiere en ander senior Offisiere van verskeie Regse organisasies en ook al die Regse veraaiers vir die gratis publisiteit wat julle vir die Ware Boere Weerstandsbeweging gegee het, Verder wil ek net noem dat van die gertoude Generale van die AWB en senior Offisiere van ander Regse Bewegings my verskeie kere genader het om hulle (en hul skelmpies)uit te nooi na die NATURISTE plaas toe, Jammer dit is nie vir rok jagters nie , Daar is Hoe standaarde en neergelegte riglyne vir besoekers sowel as gedrags kode wat onderteken moet word alvorens enige perone toegelaat SAL word.,,,,,, HA-HA lekker wonder!!!!!!!!!!!!!
tinies.jpg
tinies.jpg (29.97 KiB) Viewed 558 times
Kyk na Van Pittius se oë en jy sien niks, want daar is niks agter sy oë en tussen sy ore nie. As jy sy kop oopsny, lê daar een klein penis waarmee hy sy spykerbende wil lei, die ou waterkop. –

Vick
Ek het net ’n paar vrae vir self- aangestelde generaal Tinus Gey van Pittius: (1) Wie het hom as leier verkies vir die boerevolk en wanneer?
(2) Wie is hierdie sogenaamde boerevolk, seker die met geen IK nie, ek ken net Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners?
(3) Hoeveel lede het die sogenaamde WBW en kan dit deur Sondag bevestig word? Ek skat seker so 50 idiote?
(4) Is hierdie lede in werksberoepe waar hulle self ’n inkomste verdien of sorg die ANC vir hulle deur ’n ongeskiktheidstoelaag (pensioen) aan hulle te betaal?
(5) Dan wil ek ook graag weet van wat moet die boerevolk gered of bevry word, sover ek weet word niemand gevange gehou nie en is daar ook nie politieke gevang-enisse nie. Hierdie sogenaamde leiers lewe soos konings oor die idiote wat hulle ledegeld betaal. Hulle is niks anders as swendelaars nie. –

Andries
Cornelia, hou asseblief net jou vet bek toe. Jy is ’n skande. Eers naai jy iemand wat vir jou ’n dokument bring en nou is jy swanger by ’n ander man. Sies, hou daai dik bene toe! Steenberg, ek hoop daai toetse bewys wel dat jy die pappie is en watter tipe mens jy nou regtig is! –

Anoniem
Smaak my al hierdie klomp regse sogenaamde generaals is ’n klomp jagse ouballies wat net vrouens wil pomp en bliksem, maar van werklike politiek weet hulle fokol! –

Leon, Benoni
Tinus, jy was seker ’n klerk in die army. Iemand wat sy bek te rek het oor wat hy niks van weet nie. Generaal se moer! –

Fani, SWA spes
Hy is ’n lafaard. As hy nie ’n pomp kan kry nie, moet hy nie vrouens dreig om seks te hê nie. Hulle moet hom nie ’n leier maak nie, want hy gaan ons mense se naam verder kak maak. –

Anoniem
Tinus Gey van Pittius is ’n fokken vark. –

Anoniem
Genl. Tinus, jy’s ’n 4ken coward. Loop try jou eie size of groter man, moer. Jy sal nooit ooit oom Eugène se skoene kan volstaan nie, hou op probeer! –
Gert
Genl. Tinus, jy’s ’n 4ken coward. Loop try jou eie size of groter man, moer. Jy sal nooit ooit oom Eugène se skoene kan volstaan nie, hou op probeer! –
Blondie, Witbank

Tinus is ’n lafaard en is nie Terre’Blanche se gat werd nie. –

Anoniem

Tinus Gey van Pittius se moer man. As iemand beseer is in ’n ongeluk, neem jy daardie persoon na die naaste hospitaal vir behandeling, nie na die naaste lodge toe nie. Hy praat kak man, dis tyd dat hy hard gebliksem word. –

Andries

Kolonel Kaalgat praat kak! Die bordeel-storie is waar! Dat daar min werk was, is ook waar en ook so dat beide baie te drinke gehad het. Genl. Kakpraat het haar bygedam met die vuiste en dit probeer toesmeer met die ongeluk-storie. Afrikaanse leier se moer, die volgende Eugène T? Nooit! Jou boef, vroueslaner, stuk gemors. Ek as Afrikaner skaam my vir jou. –

Niki

Shiner in ongeluk? Kak, jou ou dikgat, jy noem jouself ’n leier? ’n Leier van lieg en bedrieg! Jy en Sunette maak ’n pragtige paartjie – die geldwolf en kaalgat-kolonel. –

Piet Pretoors

Genl. van Pittius: Ek hou van ’n man wat sy man kan staan, wat sy drank kan vat en sy vrou kan slaan. –

Anoniem

Al die regses wil net oorlog maak. Hulle wil seker die ding in hul broek gebruik, want hulle sal als wat hulle sien, wil steek. Dit wat nie beweeg nie, sal hulle steek totdat dit beweeg.–


Johanna in Carolina Vals Naam, kyk hier.

http://leeuwyfie.blogspot.com/

Nog ’n j@gse genl. Al wat hulle soek, is seks. Regses moet fokken bykom. Stop julle j@gsheid.– Wargirl



Post Reply

Return to “Ware Boere Weerstandsbeweging”