Dit is vir my hel op aarde", sê Boeremaglid se ma

Lets Pretorius
Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 212
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Dit is vir my hel op aarde", sê Boeremaglid se ma

Post: # 20Post Kubaan
Thu Jun 01, 2017 11:52 am

Dit is vir my hel op aarde", sê Boeremaglid se ma

Die veroordeelde Boeremaglid, Kobus Pretorius, het in die Noord-Gautengse Hooggeregshof sy ouers as liefdeloos en manipulerend beskryf.
Hy getuig ter strafversagting nadat hy en sy medebeskuldigdes einde verlede jaar skuldig bevind is aan hoogverraad.
Sy ma, Minnie Pretorius, sê dit is vir haar pynlik om haar seun se getuienis aan te hoor.

https://youtu.be/ct-1bp7db-E



Post Reply

Return to “BOEREMAG”