Verban my dan van Lets Vryheid af.

Post Reply
Kubaan
Site Admin
Posts: 209
Joined: Sat May 27, 2017 9:14 am

Verban my dan van Lets Vryheid af.

Post: # 21Post Kubaan
Thu Jun 01, 2017 1:57 pm

Verban my dan van Lets Vryheid af.

Today, 12:15 #1
Piet Smith
vbmenu_register("postmenu_113168", true);
mag praat

Join Date: Feb 2007
Location: Engeland, tot ek my Oupa se perde terugkry wat die Ingelse gesteel het.
Posts: 273

Verban my dan van Lets Vryheid af.
Ek sien dat hie meer vrae ek var hoe minder antwoorde kry ek. Ek word nou persoonlik aangeval deur Chaplain, en Bybel-onder-die-arm-duiwel-in-my gat- Gert van Kraayenburg en alhoewel ek dit aan die sogenaamde moderatoirs raporteer word daar niks aan gedoen nie. Waarom nie vra ek myself? Omdat ek nie een van Lets se gatkruipers is en ja en amen se op alles nie.
Ek het by bv aangesluit en werklik geglo dat Lets Pretorius en BV iets vir die Boere Volk kon beteken.
Dit het egter gou onder my aandaag gekom toe ek begin vrae vra dat die Boere se balange nie noodwendig eerste gestel word nie. Julle praat van vryheid voor 2010, julle kan nie eers 'n kuberstaat van die grond af kry nie.
bekkie.jpg
bekkie.jpg (6.07 KiB) Viewed 276 times
As jy besig is met onafhanklikheid is jy veronderstel om alles te weet wat ander organisasies doen wat dieselfde doel nastreef en om saam met hulle te werk. Bv wil die paad alleen loop, nou wonder ek weer waarom?

Die ander organisasies waarvan ek weet, soos die VF, BL en ander staan vir 'n paar kritieke punte, een daarvan is dat jy 'b Christen moet wees. Na aanleiding van 'n skakel wat gister aan my gestuur is begin ek wonder of dit nie die rede is waaom Lets en BV die pas alleen wil loop nie. Satanisme pas nie in by die Boere nasie nie. Ek beskuldig julle nie daarvan nie, iemand het al aan Lets oor sy geloof gevra en hy het tot vandag nog nie geantwoord nie, waarom nie vra ek myself.

Julle sal maar hier moet gaan lees, intussen vind ek dit my plig om soveel montlik mede Boere en Afrikaners te waarsku om weg te bly van hierdie webblad en organisasie af. MAAK NIE SAAK WAAR IN DIE WêRELD HULLE IS NIE.

Ek wag steeds vir my antwoorde van die afgelope maand, en terwyl julle daarmee bessig is kan julle sommer hierdie skrywe ook antwoord.

As my vrae te naby an die been sny, vat die maklike uitweg en verban my.



Post Reply

Return to “Gert van Kraayenburg”